Tuesday, February 17, 2009 ~ 0 Comments

Die Stem

Waar die kranse konstant skree: “Madiba, Madiba, Madiba. Wat de fok gaan met jou aan?”
Die vader van vrede; die man wat gesê het wat verby is, is verby. Hoe kan jy dit sê en dan die ANC will endorse as jy weet hulle is korup, steel, soek net geld (Insert Harry Potter spoof quote), bevorder oorlog as n oplossing en alles wat gebeur wat nie vir hulle uitwerk nie op die apartheids era wil blameer? In een dag het jy weet nie hoeveel jaar se struggle en fight for freedom, righteousness en al daai kak wat jy en jou movement in “glo”, basies nuutig verklaar. En hier dog ek jy is die man met die pitte wat die struggle gelei het. Lyk my meer die land is uit die struggle uit binne die volgende een in gelei! En dit gaan presies die geval wees waneer JZ aan bewind kom, bad to worse so to speak, en jy weet dit. Nou hoekom doen jy wat jy doen? Sies vir jou Madiba! Ek kry skaam vir jou part, want ek dink die res van die wêreld lag hulle gatte af vir jou en die ANC. Wel, at least n paar van my vriende, al is dit nou nie die hele wêreld nie. Maar lag word daar gelag!

Charles was die wenner en het Madiba as sy onderwerp gekies. Thanks bra, had a blast!