Thursday, February 12, 2009 ~ 0 Comments

Faktap Facebook!

Ek blok elke dag seker 10 van daai fucked up application invites op Facebook!Ek blok hulle, ek ignore hulle nie net nie! Nou hoekom kan die goed net nie minder of klaar word nie? Kan iemand my tog net laat weet hoeveel van die fokkers daar is, want dit word net nie minder nie? As een persoon nog eenkeer wil weet wat se jewel ek is of wat se kar ek is, gaan ek jou dadelik delete as n vriend! Jy is nie n vriend nie, jy is n irritasie, so fok weg asb en moenie my betrek by al jou kak nie!