Monday, February 23, 2009 ~ 2 Comments

Fight!

Asb my vriende, help my n bietjie uit! My vriend Luhan kan duidelik nie baklei nie, want hy is nou al 2 naweke in n ry in sy gesig gebliksem. Ek moet sê ek kry hom jammer, maar dit is moer snaaks elke Sondag as hy by my kom kuier en hy wys my sy gesig en vertel my sy storietjie. Bygesê dit is nooit hy nie, en daar is altyd 2 rooikop boeties wat reg staan om hom vas te gryp na die shots op hom neer gereen het. En dan word daar altyd gesê, “Jy maak alweer kak!” So as jy dit in jou hart kan vind om die man te help, ondersteun asb die “Ek wil nie meer soos n girl fight nie” organisasie. As jy enige gratis berading wil verskaf, laat weet my, en ek sal sorg dat jy in kontak met Luhan kom. Mag die Swart Ninja jou en jou choppas mooi oppas!


2 Responses to "Fight!"

  1. gravatar
    Anonymous February 24, 2009 at 11:15 AM Permalink

    Ek het laas jaar Cosmo Kicks-Butt gedoen, so as Luhan wil kan ek hom 'n paar pointers gee oor hoe om nie gerape te word nie...

  2. gravatar
    Callie February 24, 2009 at 3:28 PM Permalink

    Ek moet bysê dat drank n groot aandeel tot sy probleempie is