Tuesday, March 24, 2009 ~ 2 Comments

FMG

Die FUCK MY LIFE website het my laat dink aan n goeie idee. n Eg Suid Afrikanse idee. In plaas daarvan om n persoonlikke situasie gebruik, gebruik eerder n alledagse outjie wat eintlik nie veronderstel moet wees om te gebeur nie, of iets wat jou so sleg laat voel omdat dit jou land is en jy niks daaran kan doen nie.

n Paar vinnige voorbeelde:

Vandag was ek uit n bus uit gepluk en amper met rubber bullets geskiet omdat fuked up taxi drywers besluit het die Bus Rapid Transit system gaan hulle nie pas nie. - FUCK MY GOVERMENT!

Vandag het ek so skaam gekry toe die Deli Lama nie n visa toegeken is om te kom praat oor hoe die sokker wêreld beker gebruik kan word om vrede te bevorder nie. - FUCK MY GOVERMENT!

Vandag was my aansoek vir n posisie by firma afgekeur omdat dit n affirmative action possisie is en omdat ek blykbaar nie affirmative genoeg is nie, met ander woorde ek is die verkeurde kleur. - FUCK MY GOVERMENT!

Vandag het n krimineel wat vir 15 jaar in die tronk moes sit na 2 jaar uitgekom omdat hy kwansys siek is. - FUCK MY GOVERMENT!

Vandag moes ek 2 nuwe bande koop omdat die pad na my werk nou al vir so lank as wat ek kan onthou vol gate is - FUCK MY GOVERMENT!

Ek dink jy kry die idee. Voel vry om jou eie FMG's in die comment box te los!

2 Responses to "FMG"

  1. gravatar
    Charles March 24, 2009 at 5:03 PM Permalink

    Vandag het ek wakker geword sonder water. Dis nou na ek gisteraand sonder krag gaan slaap het. FMG

  2. gravatar
    Callie March 25, 2009 at 9:00 AM Permalink

    Shame dude, dis bad. Ek sê dit sommer vir jou part ook. FMG!