Monday, January 4, 2010 ~ 0 Comments

Nuwe Blog

Callie Gesels gaan voortaan by calliegesels.co.za beskikbaar wees. Dis nog n work in progress, maar ek het probeer om al die ou posts en comments ook daar in te kry. Jy kan hom nou maklik gaan RSS of whatever as jy lus is. Ek hoop julle geniet dit en ek sal probeer om dit n baie aangename ervaring vir almal te maak! Wel, miskien het ek bietjie gejok oor daai laaste deel...whatever.


PS. Dis nie so maklik om al hierdie goeters uit te sort as jy geen ondervinding het en nie eintlik weet wat jy doen nie. Dis servers en databases en what not! Seriously, ek dink ek kan nou n space ship bou!

PPS. Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir Charles te sĂȘ dankie. Dankie vir fokol! Ek het alles self gedoen! Vra my weer iets!

Peace out