Thursday, December 17, 2009 ~ 1 Comment

Kan nie wag vir Mei 2010 nie!

Doen jouself n guns en click op die link! Dit gaan jou fokken brein smelt van awesomeness!


Tuesday, December 8, 2009 ~ 0 Comments

Vir die Twilight fans

Gesteel by Watkykjy

Thursday, December 3, 2009 ~ 2 Comments

Ai, daai sussie!

Dis einde van die jaar en more gaan ons n afsluiting vir al die werknemers hou, om dankie te sê vir die jaar se harde werk. My suster het dit goed gedink dat daar n paar pryse uitgedeel word en dit op haarself geneem om sertifikate vir die geleentheid te maak.

Toe ek so deur hulle kyk, sien ek dat sy n sertifikaat vir een persoon gemaak het wat sê:

Fucknut of the year.

Ek sweer, die kind se kop is nie lekker nie...