Thursday, July 31, 2008 ~ 1 Comment

Wie wil weet?

Ek weet dit gaan bietjie rustig hier by Callie Gesels, maar wees net rustig! Callie werk tans sy poes af en het nie genoeg tyd om by alles uit te kom nie! Keep it real!

Monday, July 28, 2008 ~ 0 Comments

Contraband Classic 2008

Big up aan al die peeps wat by die Contraband Classic 2008 was! En dankie aan almal wat dit gereel het, dit was awesome! Ek was natuurlik weer baie dronk die naweek, maar nie nastenby so dronk soos my bra Luhan "2 liter weed eater" van der Linde nie! Ek dink dis noodsaaklik dat ek die hoogtepunte van die naweek deel! Kom ek stel dit anders. Kom ek sê wat jy nie mag doen nie, en hoe jy dit dan hanteer!

  1. As n vrou jou stormloop, jou quad se sleutel gryp en sê sy het jou gewarsku, bou vir haar n klein quad uit jou eie kak en 4 tande stokkies uit en los dit op jou kussing!
  2. As dieselfde bitch dan hard val en amper haar asshole breek, lag vir haar en sê: "Justice bitch!" Maak ook harde geluide dat sy hoor jy het haar gesien!
  3. Moet nooit vir 2 ure stort nie, of jy hoor nie die einde daarvan nie!

  4. Moenie bang wees vir volstruise nie, want hulle is so mak, hulle kan mielie pitte van jou piel se kop af eet sonder dat jy dit eers voel!

  5. Moenie so dronk raak daak dat jy kwansys "Underwater Bulgarian" praat nie!

  6. Moenie van die bakkie af val, in die bosse rond fok en dan uitspring om jou vriende bang te maak nie!

  7. As daar nie bokdrolle is om te spoeg nie, maak seker jy kry die kleinste bees drol om te spoeg, en maak seker jy spoeg reguit, sodat jou vriend hom kan vang!

  8. Vat n handdoek!

  9. Moenie water uit die kraan uit drink nie!

  10. En was bietjie jou ballas ten minste een keer voor jy vertrek!

Ek wil ook net sê dat ek gesaamentlik eerste gekom het met die kompetisie en dat dit awesome was! Sien uit na Contraband Classic 2009!




Friday, July 25, 2008 ~ 0 Comments

Jy is warm!!!


Met my besoeking aan die "oval office" gister het ek beslag gelê op my room mate se nuutste copy van die FHM! Lees toe bietjie oor Megan Fox (Meestal net na die prentjies gestaar) en hoe cool sy eintlik is, en nie eers te praat van hoe ongelooflik warm sy is nie! Besluit net daar en dan dat ek sommer weer die aand my Transformers DVD uit gaan kry om weer te kyk. Weereens is sy fokken warm en ek staar maar net, konsentreer nie veel nie! En toe kry ek gister aand die kakste nagmerrie oor my ex girlfriend wat vir my ewe skielik baie na ou Megan lyk! Daai tipe nagmerrie wat jou so ongemaklik laat voel terwyl jy slaap, en dan nog kakker laat voel as jy wakker word! So confussed en deur die kak gevoel! Anyway, die punt is dat Megan Fox slet warm is en as ek n kans kon kry, sou ek nie 2 keer gedink het nie en haar daar en dan ge-impregnate het! Ek ek sal enige dag eerder oor haar droom as oor daai bitch van n ex girlfriend! Gelukkig is sy dood, maar dis n storie vir n ander dag! Anyway, geniet julle naweek motherfuckers! Ek gaan visvang, en hopenlik n prys wen. Will keep you posted.


Thursday, July 24, 2008 ~ 0 Comments

Dude, where is your brain? (Part 2)

OK, right. Ek is nie juis veel geinteriseerd in politiek nie, en ek lewer nooit intiligente komentaar as dit daarby kom nie (Daar is al baie vir my gelag oor my uitlatings!), maar ek respekteer die opinie van my vriend CS en ek dink dis nodig om dit te deel. Dis wat hy tesê het oor deel 1:

Hi bra, kom ek gee jou gou my 2 cents oor daai ou.

Ek dink dat hy deel is van 'n groep, vir nou weerhou ek om te sê generasie ek sal terug kom daarna, wat totaal in al voel dat hulle die reg het om te doen net wat de fok hulle wil. Dis asof hulle dink dat SA hulle skuld, en veral die wit mense. Hierdie groep mense is ook totaal en al lojaal teenoor JZ. As gevolg van die oordonderende ondersteuning vir hom, is dit vir my asof die ander swart mense apolities raak, en net nie om gee nie. Baie van die jonger swart mense by my werk verdien baie geld, en is hoogs opgevoed. Hulle sentiment is dat hulle nie vir JZ stem nie, maar daar is nie iemand anders om voor te stem nie, dus stem hulle nie. Niemand van die ander swart mense staan op teen hierdie JZ faksie nie, en dit is iets wat ek nie kan verstaan nie. Ek dink ou Thabo het 'n guldige geleentheid gehad om 'n legacy te hê as 'n Renaissance Afrika leier. Iemand wat teen die verkeerde opstaan, iemand wat teen sy mense opstaan, iemand wat regtig Afrika deel maak van die wêreld, maar nee hy is ook ewe skielik bang. Tot Madiba sê fokôl. Regoor die wêreld word hy geprys, en ons moet ook seker dankbaar wees hy was nie soos Julius Malema nie, anders het ons lankal aan die "stake" gebrand. Dit is oral, die enigste groep mense wat miskien opstaan is die mense van die “constitutional” hof. Maar dan weereens word hulle gebrandmerk as mense wat teen die sogenaamde resistance fight.

Terug na daai kont Julius Malema toe. Hy saam met daai Vavi ou van COSATU, is belaglik. Hulle sal sorg dat ons nog 'n regte Afrika land word. Ek dink, of kom ek sê ek hoop hulle het die moed om JZ skuldig te vind. Ek dink daar gaan groot kak kom as hulle dit doen, maar dan hoop ek mense soos Cyril kan opstaan vir ons arme mense in hierdie land.

Ek het al baie gedink oor hoekom ek van George W hou. Orals in die wêreld word hy as 'n groot vet kont gesien, maar ek hou vol by my ondersteuning. Ek dink ons het 'n leier soos hy nodig. Hy voel 'n fok vir ander lande. As hulle hom bietjie kak gee, of sy pa, dan bom hy sommer die kak uit hulle uit. Imagine as ons so leier gehad het, iemand soos Mugabe kont hier langsaan sal nooit 'n woord inkry nie. As hy sy eie mense met geweld hanteer, dan sou ons sommer die army instuur. As ons so leier gehad het, sou ons die beste mense in elke staats departement gehad het. Die een ding van hom, is dat ek mense aanstel wat leiers op hulle veld is. Imagine, iemand wat weet wat om met Eskom te doen, iemand wat weet wat om met binnelandse sake te doen, iemand wat weet hoe om vir hulle mense huise te gee, iemand wat weet hoe om goeie gesondheidsdienste in plek te stel, en iemand wat weet hoe om die misdaad in hierdie land reg te ruk!

~ 0 Comments

Dude, where is your brain?

Julius Malema, what the fuck? Hoe werk hierdie ou se kop! Ok wag, dis n dom vraag, want duidelik werk hy nie! Na sy "Kill for Zuma" uitlating het ek al klaar nie meer tyd vir die neut gehad nie, en nou lees ek hy sê as Zuma toegesluit word, gaan hy die land regeer uit die tronk uit! Is dit net ek, of klink dit n bietjie fucked up? Ek kan nie verstaan hoe hy met sulke kak kan weg kom nie! Hierdie ou staan vir alles wat n mens nie wil he in n land nie! Kriminele wat die land regeer? Ek wens ons het fokken baie olie in die land gehad sodat George W ook bietjie hiernatoe kom en die "leiers" van die land opfok! Ek sê nie Zuma is skuldig nie, hy is onskuldig tot hy skuldig bewys is, maar almal weet ook darem nou al van die dom kak wat hy kan kwyt raak so dit sal nie snaaks wees nie! Ek sê eintlik net Malema is n vet idioot wat nie toegelaat moet word om sy mond oop te maak nie! Hy praat in elk geval net kak! As jy hierdie ou in die straat sien, gooi hom met n klip! As dinge gewerk het soos in daai movie 300, sou hierdie fokker seker ook in die begin stadium van sy lewe by n berg afgemoer geword het! Daai "Kill the weak and stupid, its for the greater good" tipe ding! Wens maar net dit was so maklik...

Wednesday, July 23, 2008 ~ 0 Comments

Funny vir die dag!

Ek is absoluut maal oor daai "Motivational Posters" en ek het dit goed gedink om een wat ek nog nie gesien het nie hier te post. Thanks aan CS wat dit vir my gestuur. Jy is n cool ou, al noem jy my altyd n poes...



En net sodat julle nie sê ek leer julle nooit iets nie:

Die diepste myn in die wereld is Savuka Mine in die Noord Westelike Provinsie in Suid Afrika! Hy is 3774 meter diep! Moenie my vra hoe de fok ek dit weet nie, ek doen net, en ek is nie n myner nie, eks net fokken slim!

Tuesday, July 22, 2008 ~ 0 Comments

Dit lyk freakin awesome!

Righto! So die nuwe Batman movie, The Dark Knight, gaan binnekort hier begin draai! Ek is so opgewonde soos n swart man met n R100 Nando's voucher! Dit gaan verseker die business wees. Die movie het al klaar begin wys in die US en hy kry net goeie reviews, sover ek weet. (Nie eintlik veel navorsing gedoen nie) Die beste deel van die movie vir my is definitief hoe die Joker heeltemal anders is aan wat almal gewoont is, soos in die comics en die animated series. Die nuwe Joker word mos gespeel deur Heath Ledger, as jy nou nog nie weet nie (Check die pic) en dit is blykbaar van sy beste werk. Hy verander die Joker in n baie donker psycho wat ek like, nie daai "Look at me, Im a crazy motherfucker" tipe Joker nie! Ek dink as ou Heath nie in die pomp gekak het nie, sou hierdie movie sy career n moerse boost gegee het. Ek praat laas week met een van my vriendinne oor oor ou Heath. Sy is heeltemal versot op hom en sê hy is lekker en sy sal hom eet - num num! Wat de fok ookal dit beteken! Dis seker maar n seksuele tipe ding! Ek wys haar toe hoe hy lyk in die nuwe movie, en sy sê dit pla haar nie, sy sal hom nogsteeds eet - num num! Dit was net vir my weird en ek het dit daar gelos. Ek het die naweek WANTED van Angelina Jolie gekyk. Sy is warm en ek sal haar eet - num num! (Definitief in n seksuele manier!) Ek verstaan nou beter wat sy bedoel, al het Angie nie soos n clown gelyk nie!