Monday, December 29, 2008 ~ 1 Comment

n Random post

Kersfees was awesome! Ek was alleen op Kersdag, maar dit is al so vir seker die laaste 4 jaar. n Goeie tyd om te reflect. My sussie se 3 jarige laaitie het krismis baie geniet. Die hele kersvader ding was baie cool en ek het lekker gelag. Dit is so cool as kinders nog onskuldig is en jy kan hulle nog laat glo in sulke goed.
Ek het die nuwe reeks van Grey's Anatomy gekyk. Dit is eenvoudig net befok! Dit is die een storie wat n straight ou gay kan maak! Ek sweer, as ek nie so baie van n MAN man was nie, was ek nou gay! Daar is tye wat dit so hartseer is, dat jy rerig wil huil. En dan is daar tye wat dit so snaaks is, dat jy huil van die lag. Ek weet nie, dalk is dit maar net ek, of dalk is dit die feit dat ek die hele reeks op een slag kyk en myself rerig in die storie in leef.
Die een ding wat my afpis is dat daai Torres en Hahn chicks rerig nie vir my 2 hot lesbians is nie. Ek meen, wie wil nou na hulle kyk? Dit het my amper laat kots. So daar is die 3de emosie wat jy kry uit die storie uit!
Die krieket tussen Suid Afrika en Australia is awesome! Ek en Mister Fur begin elke oggend een uur die krieket kyk. Behalwe vanoggend, want ek moes mos nou weer kom werk het. Dit is nogal hectic. Ons wou Vrydag en Saterdag aand uit gegaan het vir n dop, maar ons wou eerder krieket kyk! En daar val nou net nog n paaltjie! Ons is besig om die whoop-ass uit te deel!
Dit is so vervelig hier by die werk, dat ek nou al my 2de boek in 3 werksdae gaan begin lees. Dit fokken suck balls om hier te sit! Ek dink dit is net spitefull! As n mens n poes is, dan is jy n poes!
Anyway, ons het lekker gebraai en geswem en krieket gespeel Saterdag. Hierdie krieket speel storie begin nou so half n instelling word, en ek geniet dit. Die tuindienste moet nou net my pitch (grasperk) bietjie rol, want ons kry n bietjie uneven bounce!
Daar is n free mp3 van aKing wat jy kan download by http://www.rhythmrecords.co.za/store/
Die song se naam is Love Your Neighbour. Dit is rerig n befokte song deur n befokte band!
Wel, dit is seker nou maar dit vir vandag. Ek hoop ek verveel myself nie dood nie en ek kry n kans om weer iets te post.

Wednesday, December 24, 2008 ~ 0 Comments

Spidey

Ek is n groot fan van Spiderman, maar nie groot genoeg van n fan om hierdie tattoo te kry nie. Ek dink nogsteeds dit lyk awesome en is baie goed gedoen.

~ 0 Comments

Spaar jou sente!

Fok Vodacom, CellC en MTN. Hulle sit lekker en tande sluip vir al die mooi sms'sies wat jy gaan stuur op die 25ste en 31ste! Hulle gaan nie n sent uit my uit maak nie! So asseblief, moet nie sleg voel as jy nie van my hoor nie.

"Vodacom registered 51 million SMS during the Christmas period in 2003, compared with 39 million SMS in the previous festive season..." - Ou stats, weet nie eers wat hulle gedoen het in 2007 nie. En dan wil hulle my nogsteeds raak ry met n bybetaling op n iPhone!

Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar! (En dit het my nie n sent gekos nie!)

~ 0 Comments

Merry Christmas

Geseende Kersfees aan almal! Mag dit n tyd van blydskap en vreugede vir julle wees en mag julle al die persente kry wat julle wou gehad het! Ek hoop ek het my kaarte reg gespeel en kersvader bring vir my daai sexy donker kop met die blou oe uit Rusland uit. (En hy betaal die die €10 000!)

Tuesday, December 23, 2008 ~ 0 Comments

Baie geluk!

Een van my vriende het gister verloof geraak, so ek wil net die geleentheid vat om baie geluk te sê. Maar dis nie al nie. n Ander vriend sms my toe gister aand en sê dat hy en sy vrou preggers is! Ok seker net sy, maar jy weet wat ek bedoel. So baie baie geluk! Dis fuckin awesome! Ek hoop net nie julle gaan die kind so baie libirties laat vat soos daai klein brakkie van julle nie. Julle sal maar vir oom Callie moet bel, dat hy kom met die pakslae! n Baie cool Christmas prezzie!

Op n ligter noot. Ek was n uur laat vir werk vanoggend en my baas is nie dik van die lag vir my nie! Ek kan sy punt insien. Ek meen, ek is immers laat om te kom sit en fokol doen! Ek kan nie glo dat ek niks gemis het nie! Ha ha! Ek is mal daaroor om te werk as almal op verlof is. Ek word betaal vir niks doen. Wel seker nie heeltemal nie, ek moet sê ek lees nogal baie, so ek word betaal om te leer. Kan nogsteeds nie sien hoekom ek vroeg hier moet wees vir dit nie!

Friday, December 19, 2008 ~ 0 Comments

Jamie Oliver se moer!

Sukkel jy om te slaap? Moenie jouself verder bekommer daaroor nie, ek het die resep vir n maklikke uitpaas!

Wat jy gaan nodig hê:

9 vriende en vriendinne
2 babas
6 Red Squares
6 Millers
n Paar brandewyne wat soos jou gat gegooi is
n Titseltjie rooiwyn
4 Pizzas
n Knippie Creedance Clearwater Revival
n Fucked up DSTV remote
n Bietjie Jack Daniels (Nie te veel nie, anders gaan jy wit word!)

Metode:

Meng al die bogenoemde ingredients saam in n huis. Gee die drank n rukkie om in te soak. Dis belangrik om die drank eerste te drink, voor jy eet, want anders gaan dit nie die desired effect hê nie. Jy gaan dan meer drank nodig hê! Na die drank lekker begin werk het, skop jy dinge af met n paaar grappies en lekker kak praat. Dan vang jy n paar slices, spot met die mossel en gee hom vir die hondjie! Dit gaan so aan vir n paar ure, kom ons sê tot middernag. As jy agter kom jy begin nou lekker kak praat, en baie van wat jy sê maak nie eintlik meer sense nie, of jy kan geen positiewe insetsel in enige gesprek lewer nie, dan weet jy jy is nou reg. Jy is nou lekker gebak! Klim in jou kar, eet jou chappie, en ry huis toe. Moenie jaag nie, want die koerant sê die spietkops in die Burg is n klomp poese, en hulle sal jou toesluit, sonder dat hulle eers jou R50 bribe oorweeg! Klim op jou bed, maak jou oe toe en wham, daar paas jy uit! Niks van sukkel om te slaap nie. Jy gaan nie eers 2 keer omrol nie.

Wednesday, December 17, 2008 ~ 0 Comments

n Daggie af

So my vakansiedag was heel rustig gewees! Het nie eers Maandag aand shitfaced geraak nie! Meeste van my vriende het maar by my kom kuier en ons het maar net gesit en kak praat, gelê en kak praat of gestaan en kak praat. Mnr CS het natuurlik dronk van die gholf baan af daar by my aangekom, op my bed geklim en uitgepaas! Mnr CV kan nie ophou om oor sy eks girl te praat nie, so ons het hom baie kak gebyt daaroor. Mns CG het maar net gemoan oor alles, want dis wat hy doen, en ek, wel ek het alles net rustig gevat. Ek en Mnr CV was die oggend by die mall, en kon nie onthou het waar ons parkeer het nie. Dit was 20 minute van op en af loop en mekaar vloek omdat die een verwag het die ander een moet weet waar die kar is. Om dinge net reguit te stel, ek het nie bestuur nie, so dit is nie my verantwoordelikheid nie! Arme CV, hy het gedink sy kar is gesteel en het rerig emosioneel begin raak. Was nogal snaaks gewees! Ek het Transformers op Blu Ray gekyk, dit was awesome! Het n voeltjie hoor fluit dat ek Batman: The Dark Knight by Christmas Vader gaan kry, so ek sien nogal uit daarna. Het House Season 5 gekyk en nog n bietjie van Weeds Season 4. Altwee reekse is awesome! Het weer gesukkel om te slaap. Enige herbal slaap pil beteken fokol. Ek lag vir daai goed, hulle maak my niks! Al wat daai pille goed kan doen is stink! Rerig, dit ruik soos honde kak! Ek kort serious shit om my uit te sit. Daai tipe wat jou eers bietjie laat trip en dan laat uitpaas. Ek het eenkeer in die hospitaal sulke pille gekry. Was befok! Ek sweer ek het vir Dawie die kabouter in die hospitaal kamer se paisley gordyne gesien! So as enige iemand so iets het, of weet waar ek kan kry sonder n voorskrif, hook a brother up! Ek wens ek het genoeg geld gehad om met die volgende vakansiedag n paar vriende Mexico toe te vat vir n donkey show. Ek dink hulle sal dit like.


Dis hoe n mens staan en kak praat. Peace out

Monday, December 15, 2008 ~ 0 Comments

Naweek praaitjies

Big up to Miss Russia, aka Miss World! Hoe cool is dit dat ek vir een keer in my lewe reg is? Moet sê, het nie die show gekyk nie, maar het n paar fotos gesien. Sy is nogsteeds warm! Dis jammer ek kan stupid goed soos die wenner van Miss World reg raai, maar nie die Lotto nommers nie. Ek het hierdie naweek darem R7.00 met die Lotto gewen, seker maar beter as niks. Ek is nou lus vir Vodka.

Hier waar ek nou sit voel ek super tos! Het omtrent nie n oog toegemaak gisteraand nie. Het Season 5 van House (Die beste storie ooit!) tot 1 uur vanoggend gekyk en toe aan die slaap geraak. Het drie uur wakker geword met die grootste 'wife beater' ooit! En ek het gedroom van n ou eks girl van my, wat nogal weird is. Was eintlik bietjie van n nagmerrie. Seker omdat sy baie na Katy Perry lyk, en omdat ek daai videos van Katy Perry gereeld op die tv sien. En ek moet onthou om nuwe hoofpyn pille te kry, want myne is nou klaar. Ek sweer, het gedink my kop gaan ontplof. En ons het Saterdag bietjie geswem, gebraai en backyard cricket gespeel, en die son het my goed getert! My lyf is nou nog seer gebrand en my spiere styf! Dis dalk die ander rede dat ek nie lekker kon slaap nie. Moet sê, het lekker geparty, en thanks aan almal wat daar was.

Ek het season 4 van Weeds (Die beste storie ooit) ook begin kyk. Dis baie snaaks, en ek geniet dit baie. Gaan seker vanaand weer House kyk, en dit dan bietjie afwissel met Californication season 2 (Die beste storie ooit!)
Daar het wel gister aand ook iets weird gebeur. n Meisie (Wat ek al voorheen ontmoet het, maar glad nie ken nie) het by ons huis aangekom. Ek dink iemand het haar aangerand. Haar gesig het baie sleg gelyk. Sy wou nie sê wat gebeur het nie, en het net die heeltyd gesê sy het geval, wat n kak storie is! Sy wou ook nie gehad het ek moet die polisie bel nie. Na n rukkie het sy net by die voordeur uitgeloop en weg gehardloop. Ek kry haar baie jammer. As dit is dat iemand haar aangerand het, hoop ek hulle word goed opgefok! Dis rerig kak styl! n Mens slaan mos nou nie aan vrouens nie! Shame.

Anyway, ek gaan nou maar verder hier sit en maak of ek besig is en die dag om wens! En dink aan al die mense wat op vakansie is en hoe baie ek hulle haat!



Thursday, December 11, 2008 ~ 0 Comments

Dankie

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om my werkgewer te bedank. Dankie dat ek verplig word om by die werk te sit terwyl almal op verlof gaan. Dankie dat ek ook nie meer my lunch uur mag vat nie. Dankie dat julle my altyd naai! Sonder julle sou ek seker nooit gescore het nie!

~ 0 Comments

Sterkte Willem

Ek is nogal hartseer vandag. Willem, my skilpad, het besluit om sy lappe te pak en te sleep.
Sterkte Willem, ek gaan jou mis! Mag jy veilig reis en ek hoop nie enige groot predators val jou aan nie! En onthou om links, regs en dan weer links te kyk voor jy oor die straat loop.

Wednesday, December 10, 2008 ~ 0 Comments

SA Rocks

Vir almal wat dink dit is nie lekker om in Suid Afrika te bly nie (Of om n Suid Afrikaner te wees for that matter), gaan kyk bietjie hier. Ek weet, ek weet. Maar ek het gesê ek wil van nou af meer positief wees!

www.sarocks.co.za

~ 0 Comments

Playstaion Home - 11 December 2008

Vir die wat nie weet nie, ek is n avid gamer, en ek het nou net baie goeie nuus gekry!


SONY Computer Entertainment Inc. (SCE) today announced that its highly anticipated PlayStation Home Beta service for PLAYSTATION3 will become available for all PS3 users around the world on December 11th, 2008. Following the successful completion of the closed beta service, PlayStation Home’s open beta service will continue to evolve with new features and functionality.
PlayStation Home is a ground-breaking 3D social gaming community available on PLAYSTATION3 that allows users to interact, communicate and share gaming experiences. By leveraging the power of PLAYSTATION3, PlayStation Home delivers overwhelming visual graphics and rich gaming social experiences only possible on the PLAYSTATION3 platform. Within PlayStation Home, users can create and customize their own unique avatars and explore the virtual community in real time where they can communicate freely through text or voice chat.
PlayStation Home users will not only be able to enjoy variety of entertainment content such as Mini-Games, videos and special events along with their friends, but will also be able to create their own community by using the “Club” feature to create clubs with other PlayStation Home users who share the same interests. PlayStation Home also allows groups of users to launch directly into their favourite online games together from PlayStation Home. PlayStation Home, available as a free download starting December 11th, will launch directly from the PlayStation Home icon on the PlayStation Network column of XMB (XrossMediaBar) on PLAYSTATION3. Users will be able to experience basic features and services of PlayStation Home, free of charge. PlayStation Home will allow open interaction among users, business partners and SCE, and will evolve with additional features including dedicated game spaces, special events and exclusive themed items, to further enrich the entertainment experience on the PLAYSTATION3 platform.
“PlayStation Home is truly a promising network community service on the PlayStation platform, made possible with the powerful combination of PS3's overwhelming computational power and PlayStation Network that covers many countries around the globe,” said Kazuo Hirai, President and Group CEO, SCE. “We are committed to providing PS3 users with exciting gaming experiences with PlayStation Home and together with our partners and users, expand the new world of interactive entertainment as we move forward.”
For users accessing PlayStation Home in the SONY Computer Entertainment Europe (SCEE) regions, themed virtual environments will be available to explore. Starting with a themed Far Cry 2 space, PlayStation Home will offer game inspired environments that allow people to discuss the specific games, plan strategies and access content and clues that will enhance the gaming experience. The number of gaming environments such as this will regularly increase, with spaces for Uncharted: Drake’s Fortune, Warhawk, Motorstorm and SOCOM following very soon. SCEE is working with leading publishers such as: Electronic Arts, UBISOFT, Midway, Sega and ATARI to create engaging environments that will provide users with an on-going gaming experience.
“We are very excited to be bringing PlayStation Home to Europe and the PAL territories, offering users an interactive, social, gaming experience,” said Daniel Hill, Home Service Manager, SCEE. “PlayStation Home is unique to anything else in the gaming world and by partnering with both global and regional gaming and non-gaming brands, we are able to offer exciting and entertaining content that will enhance the PlayStation experience.”
SCEE today also announced the first partnerships with some of the world’s most respected lifestyle brands for the Open Beta. Fashion leader Diesel, contemporary furniture designers Ligne Roset, energy drink Red Bull, film studio Paramount Pictures and video content providers Hexus TV and Eurogamer are the first on board. They will offer resident’s virtual clothing for their avatar, virtual furniture for their PlayStation Home apartments, exclusive video content and a virtual flying challenge: the Red Bull Air Race. Visitors and residents will be able to explore PlayStation Home with their avatar character and, thanks to Diesel, avatars can look great from the start with Diesel offering the latest men’s and women’s designer avatar clothing, with items ranging from free of charge to €1.50. So for those visiting PlayStation Home, they can dress their avatars in the latest jeans and jacket prior to getting out and about.
On the home front, PlayStation Home gives everyone their own apartment to spend time in and entertain friends - who will now be able relax on exclusive Ligne Roset furniture. At the virtual store, people will be able to choose from a selection of the most popular Ligne Roset designs, including the iconic Togo and Facett upholstery collections. It will be possible to personalise furniture by selecting from a wide selection of fabrics and leathers allowing a unique and individual look. This is an opportunity to get acquainted with Ligne Roset’s cutting edge designs created by some of Europe’s most talented designers.
As the very first consumer brand space, Red Bull has created the Red Bull Island where visitors to the Island can interact and take part in many of Red Bull’s unique events. Initially there will be the opportunity to get inside the cockpit of a Red Bull Air Race plane and compete against the PlayStation community. The real-world Red Bull Air Race World Championship has become a global phenomenon in just four years, attracting millions of spectators. Now those spectators can leave the stands, become a pilot and tackle the Red Bull Island course themselves. The Red Bull Island will continue to expand, adding new and exciting content in early 2009. Taking full advantage of the PlayStation Home Theatre, SCEE has partnered with various content providers to enhance the cinematic experience.
Offering a wide range of content, the PlayStation Home Theatre will provide lifestyle technology programming from Hexus TV, gaming content from Eurogamer and exclusive film content from Paramount Pictures. Starting with the release of the highly anticipated film, Watchmen, Paramount Pictures International will use PlayStation Home to promote its latest films. Initially, PlayStation Home residents will be able to view an exclusive video greeting from Watchmen Director Zack Snyder as well as the latest Watchmen trailer. A selection of virtual Watchmen merchandise e.g. T-Shirts with the smiley face logo, Doomsday clocks and character statues, will also be available in the New Year, ahead of an exclusive Q & A event where cast and filmmakers will meet selected press and competition winners fans within the Watchmen themed environment.
PlayStation Home is exclusive to PLAYSTATION3, free to download and easy to join. It’s the ultimate online community – a place where you can meet friends, try the latest games, hear new music, watch videos, relax in the apartment of your dreams and much, much more. With more and more spaces being created and partners like Diesel, Ligne Roset and Red Bull coming on board, the PlayStation Home experience is just getting started.
SCE will vigorously promote the expansion of the world of PLAYSTATION3 by introducing new services that will open up new possibilities and enjoyment in interactive entertainment.

~ 0 Comments

Christmas shopping

Vanoggend besluit ek toe om n bietjie rond te shop vir n paar geskenke vir die family en what not. Gaan toe na kalahari se website om n paar cd's of dvd's te kry. Tot my verbasing tune hulle my ek het n R60.00 voucher. Blykbaar kry almal R60.00 af vir die festive season. So click op die link daar aan die regter kant en koop n prezzie. Jy het nog net 15 dae oor, so gebruik dit! En R60.00 is baie! Dis amper soveel soos twee McMeals! (Imagine jy kon McDonalds oor die internet koop. Ok wag, baie dom idee!)

n Goeie idee is om die boek "Is dit net ek, of is als tos?" te koop. Ek dink dit retail maar vir R80.00, en saam jou discount kos hy jou iets soos R20.00! Dit is die perfekte geskenk vir jou jonger boetie, en even vir daai sussie van jou met die slegte gewoontes. As hulle kan lees sal hulle dit like! As hulle nie kan nie, kry vir hulle die nuwe Metallica cd. Nuff said.

Tuesday, December 9, 2008 ~ 0 Comments

Miss Universe

Jy kan hierdie jaar vote vir wie jy wil hê moet die Peoples Choice award wen by die Miss Universe kompetisie. Gaan na http://www.missworld.com/en registreer jouself. Vinnig en maklik. Ek het gestem vir Miss Russia, sy is n belter!

~ 0 Comments

Ribbon

En daai ribbon is terug! 1004! Ek word minder kak, as so iets ooit moontlik is!

~ 0 Comments

Die skim

Een oggend na pouse toe die sub-b klas terugkeer vind die juffrou iemand het gebollie op die vloer voor die swartbord. Na 'n lang gegiggel kry sy die klas om te kalmeer en vra wie dit gedoen het. Niemand antwoord nie.Sy vra toe vir al die kinders om op hulle arms te lê en dan maak sy ook so. Die een wat die bollie gelos het moet dan vorentoe stap, dit optel en "jammer klas" op die bord skryf. Sy belowe dat sy ook nie sal kyk wie dit is nie.Na so 2 minutes met almal se koppe op hul arms hoor die juffrou hoe iemand se stoeltjie stadig uitskuif, voetstappe tot by die swartbord, 'n gegriffel met kryt, 'n gegriffel op die vloer, voetstappe terug en 'n stoeltjie wat terug skuif.Met hoop maak sy haar oë oop en kyk met skok na die vloer na 'n tweede bollie en op die bord staan: "Die skim kak weer"

Thanks CS, het lekker gelag!

Monday, December 8, 2008 ~ 0 Comments

Sorry

Ok, my bad. Daai ribbon is weg en ek weet nie hoe om hom terug te kry nie ! Ek weet f-all van java en flash en what not! So ek vra omverskoning. Maar die nommer is 1035, ek belowe!

~ 4 Comments

Hoe sleg is ek? 1035 slegste!

Right almal, ek is officially clasified as die 1035ste beste blog op Amatomu! Kyk daai mooi ribbon daar in die hoek. Dit is nogal swak of hoe? 1035. Ek wonder hoeveel blogs is daar wat gerate word. As daar net 1035 is, gaan ek baie terleurgesteld wees! Ek wil nie juis gaan uitvind nie, want nou-nou moet ek my polse af kou! Daai nommer beter afkom, en vinnig. Ten minste na die lae agthonderds toe. Ek dink nie dis te hoog mik nie!

Anyway, eks terleurgesteld in my ouers wat nie vir my n Harley wil koop nie! Jeez, ek meen, enigste seun wat nooit vir iets vra nie (mag dalk n klein leuntjie wees)! Ek wil rerig n Harley hê, so as iemand vir my een wil koop, laat weet my, ek sal jou die bike se naam en nommer en what not gee. Gaan jou so 100 000 koppe kos.

Ek en n vriend het gister bietjie na daai plek waar daai teef bly (Pta) gegaan vir n bietjie goeie lunch saam goeie vriende. Ek sal die Savuiti Chicken by Boabab vir enige iemand aanbeveel, al hou jy nie van hoender nie. En Parmaham. Nog nooit daarvan gehoor nie, maar ook baie smaakvol. Oppad soontoe het ons n SL500 Merc probeer vat met my vriend se GTI. Wat n lag! Op 220kmh het daai outoppie met die grys hare dit laat lyk of ons parking soek. Was amazing. Ek dink sy vrou het hom lekker gas gegee, want ons is later verby hom en hy het nie weer enige funny business probeer nie.

Ek het Resistance 2 vir die PS3 gekry. Nog net so uur van die online multiplayer gespeel. Sover is dit baie cool en "lag" free. Sal later bietjie n vol review gooi. My vriend CS kry ook hopelik vandag sy PS3. Dan gaan hy uiteindelik sien waaroor al die bohaai gaan. Anyway, kan jy dit glo? n Hele post sonder een vloek woord! Fok, partykeer verbaas ek myself!

PS: Aan die sexy meisie wat ek in Woolies gesien het tussen 12 en 1. Ja jy, die een wat my nie in die oe wou kyk nie. Jy is warm! (En hoe duur het shampoo nie geword nie? Amper op my rug neer gebiksem!)

Friday, December 5, 2008 ~ 0 Comments

MCR - I dont love you

Well when you go
Don't ever think I'll make you try to stay
And maybe when you get back
I'll be off to find another way

When after all this time that you still owe
You're still, the good-for-nothing I don't know
So take your gloves and get out
Better get out
While you can

When you go
Would you even turn to say
"I don't love you
Like I did Yesterday"

Sometimes I cry so hard from pleading
So sick and tired of all the needless beating
But baby when they knock you
Down and out
It's where you oughta stay

And after all the blood that you still owe
Another dollar's just another blow
So fix your eyes and get up
Better get up
While you can

When you go
Would you even turn to say
"I don't love you
Like I did Yesterday"

When you go
Would you have the guts to say
"I don't love you
Like I loved you Yesterday"

I don't love you
Like I loved you Yesterday
I don't love you
Like I loved you Yesterday

Wednesday, December 3, 2008 ~ 0 Comments

Kreesmas...

Ek doen gewoonlik nie 2 posts op n dag nie.
Was gou-gou by die huis vir lunch en kry toe die bediende daar. Nou die wat my ken weet ek haat daai bitch! Daar is net een ding wat sy kan goed doen, en dit is fokkol reg doen!
Oppad uit tune sy my: Ek soek Deezemba.
Ek draai om en sê: Wat?
Ek soek Deezemba?
Nou vir my wat haar ken en weet dat sy nie verstaan wat jy vir haar sê nie en die feit dat sy nie Afrikaans kan praat nie is dit toe nogal weird. Ek dog sy is opsoek na iets wat n mens dalk mee skoon maak. Soos seep of iets.
Wat? Sê ek toe weer.
Ek soek kreesmas, tune sy my!
Ha ha ha! Lag ek lekker.
Ek soek daai kol uit my wit hemp uit, maar ons kry nie almal wat ons wil hê nie!
Sy moet maar nog so 22 dae wag, dan sal sy kreesmas kry! n vakansie dag vol pret en plesier, en fokol geskenke…

~ 1 Comment

Fok jou 2008!

Well fuck me gently! Die jaar is so te sê op sy rug en ek het net mooi F-all om daarvoor te wys nie afgesien van meer kredietkaart skuld en n pens wat my laat lyk soos n swart baba met kwasjiorkor! Dit is vir my sad om terug te dink oor die jaar en te besef dat hierdie jaar, net soos 2004, n jaar van meer terugslae as oorwinnings was! En dit het my laat besef hoe belangrik die volgende stelling is! (Te danke aan n baie goeie vriend)

TYD MAAK FOKOL REG NIE, MENSE MAAK GOED REG!

So dit het my laat besef dat ek nie vir n fok kan toelaat dat 2009 dieselfde pad loop nie! Hier sê ek dit nou! 2009, jou ass is myne! Ek gaan vir jou ry soos wat die ANC die land ry! Tot in die grond en tot ek alles uit jou uit kan kry wat fisies moontlik is!

Die eerste ding wat ek gaan probeer is om net oor die algemeen n beter mens teenoor almal te wees! Ek glo nie in daai Karma kak nie, maar as dit werk, kan dit seker vir my ook werk. 2009 gaan definitief die jaar wees wat ek die lotto gaan wen! Ek probeer nou al so lank en ek kry net 3 nommers en n bonus nommer! En as Karma nou besluit ek mag nie wen nie, soek ek ten minste 5 nommers en die bonus!

Die ander mikpunt is om in 2009 n befokte girl met sober gewoontes te ontmoet en n honest woman van haar te maak! Sy moet ook mooi wees, daai mooi van binne kak alleen gaan nie vir my werk nie! Dan soek ek die kinders en die hond en die hele shebang! Die feit dat ek nie my eie huis besit nie, is dalk die klein spanner in die works. Sy sal n huis moet he, want ek gaan immers die res van ons lewens vir haar sorg! Dis n klein bydrae van haar kant af!

Hierdie jaar gaan ek definitief n moerse vis vang! Daai 15kg baber van my is nou al afgesaag, en ek wil iets soos n sperm whale of iets met n harpoon skiet.. Soos Moby fuckin Dick!

Die ander ding wat ek beplan vir 2009 is om meer vir minder bevooregte mense te doen! Nuff said! En car guards gaan nogsteeds nie n fokken sent uit my uit kry! Jy is nie minder bevooreg nie, jy is lui!

Ek gaan meer oefen, minder drink en gesond eet! En ek gaan minder lieg! Ok miskien is nou n goeie tyd om minder te lieg, so daai meer oefen, minder drink ding is n pot kak! My bad! En ek gaan probeer om minder te vloek. Let wel, probeer.

Die laaste ding wat ek wil he, is world peace! Ek weet, dit klink so Miss Universe, maar what the fuck? Hoe cool sal dit wees?