Wednesday, September 16, 2009 ~ 0 Comments

Old Mutual Comp

Daar is n cool kompetisie van Old Mutual aan die gang. Jy kry R30 000.00 speel speel geld om n lys op te stel van goeters wat jy wil he uit dit wat hulle offer, en dan staan jy die kaans om dit wat op jou lys is te wen. So gaan stem asb bietjie vir my lys. My lys is maar meer vir die mans, meestal net tech goeters wat almal sal like om te he. En elke persoon wat n lys maak staan dagliks n kans om R5 000 te wen. Ek meen, 'n moontlikke vyf grand vir amper niks doen nie is altyd cool.

So click op die link en doen jou ding!

http://www.investmentcard.co.za/view/188




Tuesday, September 15, 2009 ~ 0 Comments

Vakansie update - incomplete

So ek het gister weer begin werk na 3 weke se verlof. Dit suck cock and balls!
Ek sukkel om aan die gang te kom. En ek dink die feit dat alles goed opgefok is terwyl ek weg was is nie juis motiverend nie. Ek het darem n awesome vakansie gehad, maar ongelukkig het ek nog nie die foto’s terug gekry nie. Luhan se memory card wou nie werk nie en toe gee ek hom myne, so ek wag nou weer vir hom. Ek sal like om alles met fotos te verduidelik, want ek dink net julle sal beter verstaan. As ek sĂȘ ek het 40 kilometer op n boot gery waar geen nugter mens sy lewe sal waag nie, sukkel mense om jou te glo as daar nie n prentjie by is nie. So ek gaan maar wag vir die pics.

Op n ander noot. Dit is somer en warm en ek love dit. Al nadeel van die hele ding is dat die werkers in die workshop ook die hitte ervaar en hulle perspireer meer as gewoonlik. Bly altyd aan die bokant van die wind, trust me!

~ 1 Comment

Mrs Balls