Tuesday, August 19, 2008 ~ 1 Comment

Nooit ou!

So once in a while word mens net eenvoudig geblindside en dan weet jy nie mooi wat om daarvan te maak nie! Vandag was een van daai dae vir my, maar ek het presies geweet wat om te doen. Ek het my gat af gelag! Ek lees vandag toevallig hoe die nuwe Terminator: Salvation movie in May gaan begin, en dat ou Batman, Christian Bale, die hoofrol daarin gaan speel. Ek dog toe dat ek vir bra Luhan n mail drop en hom vertel, aangesien hy n groot Terminator fan is. Die volgende email conversation het plaas gevind, en ek quote:

Callie: Terminator: Salvation kom May 2009 uit. Christian Bale speel die rol van John Connor.

Luhan: dis Fokel ek kak al my longe uit van sondag oggend 3huur,en dit wil nie ophou nie,my hol is so sensiteif, jy sal nie glo nie. verskoon my...

Callie: 2 eetlepels worchesthire sous dude! So elke 3 ure. 2 keer se dose en jy is fine! Trust me! Wat het jy geeet? Of gedrink for that matter?

Luhan: sweet thanks vir die boere raad,my maat, nie mooi seker van wat ek geeet het nie,maar my maag was so bietjie seer saterdag,maar het meestal van tyd ingehou,vout ,saterdag aand leke pooitjie gechow, baie wiskeys bietjie spiced gold , en poten c's tot laat .daar na het my poephol begin blom. sal jou worchesthire sous remady traai,dankie

Ok ok, ek weet dit is nie eintlik iets wat n mens deel nie, maar dit is rerig vir my funny. En nie eers te praat van al taal foute wat daar gemaak is nie! Bra Luhan is maar net one of a kind! Respect!

O ja, volgende jaar lyk na n awesome movie jaar. Nuwe Terminator, Transformers 2: Rise of the fallen en n nuwe GI Joe movie! Almal movies wat ek definitief sal wil kyk!

Friday, August 15, 2008 ~ 0 Comments

Hiert, jou klitkop!

Jacob Zuma's Economic Policy: "As you know, inlfation is sitting at around 60%... or is that unemployment? Maybe it was the matric pass rate. Anyway, it's not important. These are just numbers. When I am president of the country, I will reset everything to zero and we can start again."

~ 0 Comments

Olympics

Ek voel nogal kak dat nog nie iets gesê het oor een van die grootste sport gebeurtenisse van die jaar nie. Dit is absoluut my fout. Maar met al die series en movies wat ek het om te kyk, het ek nog nie 10 minute voor een van die olympic channels spandeer nie! Ek is nogal spyt, want ek hoor daai freak Michael Phelps is besig om alles te breek. Eintlik is hy n fokken doos! (Ek haat ouens wat fokken goed is met alles!) Kom ek gee gou my round-up van van die hele ding. Ek het various sources op die interwebs gebruik, so dis engels.

  1. South Africa's hockey teams have suffered some disastrous hammerings. After being crushed 6-0 by The Netherlands, the women's team was on the wrong end of a 3-0 scoreline against China.
  2. In events such as shooting, beach volleyball, boxing, and fencing, South Africa has been shut out, failing to make an impact.
  3. Ryk Neethling had a disappointing swim in the 100 freestyle heats, finishing last in his race in 49.28.

Ok ok, ek weet dis nie veel nie, maar dis al wat ek kon kry. Daar word nie juis veel oor Suid Afrika geskryf nie. Alles wat ek google kom uit by: South Africa Zero Medals.

Ek wil graag ook net die oomblik gebruik om dankie te sê aan die volgende mense vir hulle bydra tot Suid Afrika se olympic dream.

  1. Makhenkesi Stofile - Minister van sport (Ek dink so, nie 100% seker nie)
  2. SASCOC - The South African Sports Confederation and Olympic Committee
  3. ANC - Proud sponsor of "FUCK EVERYTHING UP" since 1994
  4. Transformasie

Dankie julle ouens, dankie vir FUCK ALL!!! Van nou af gaan ek eerder n paar pirate DVD's op n straat hoek koop en dit kyk, voor ek my tyd mors met enige Suid Afrikaanse sport uitsendings. Behalwe rugby! Rugby tel nie. Rugby is nie n sport nie, dis n lewe!!!! Go BOKKE!!!!

Tuesday, August 12, 2008 ~ 0 Comments

Ek like Zombies!

Zombies is vir my awesome! Seker omdat hulle wicked cool lyk en stadig beweeg. Ek wou nog altyd my eie pet zombie gehad het wat saam my PS3 kon speel. Hy sal eers goed getrain moet word, want hulle kan nogal fucked up raak as hulle eers jou brein geruik het. Ek wil graag my eie zombie hê, nie een wees nie. En dit lyk of zombies se tande ook vinnig vrot word na hulle ge "turn" het. A brain a day keeps the zombies at bay. As jy ooit deur n klomp zombies gejaag word, onthou die volgende:

  1. Hulle kan nie hul eie gewig met hulle arms support nie, so hulle kan nie hoog klim nie.
  2. n Bullet in die brein maak hulle gewoonlik dood, of amper enige ander blunt force trauma to the head.
  3. Hulle is nie baie slim nie, en drom gewoonlik agter mekaar aan oppad na hul volgende human body happy meal.
  4. Hulle sukkel om deure oop te maak.
  5. Hulle hou van jou breins eet.
  6. Hulle sal jou ander ledemate ook eet. (Ek weet nie of eet hulle asshole, penis of vagina nie -kan nie sê dat ek dit al ooit gesien het nie!)
  7. Hulle loop altyd asof hulle een been gebreek is.
  8. Hulle kan nie karre ry nie.
  9. Hulle fok jou maklikker op as jy alleen is, so hou altyd n buddy byderhand. Verkieslik een wat stadiger as jy kan hardloop!
  10. Jy gaan 10 teen 1 veilig wees in n plek met die naam The Winchester.
  11. Moet nie dat een van die fokkers jou byt nie, want dan gaan jy ook n zombie word!

Kyk hoe lief vir mekaar is die 2 - cute gay zombie couple

Monday, August 11, 2008 ~ 0 Comments

Rest In Peace

n Shout out aan Bernie Mac(October 5, 1957 - August 9, 2008), een van die Original Kings Of Comedy. Hierdie dude was een funny mother fucker! En as ek eendag Pneumonia kry, roep vir Gregory House MD om my kak te kom uitsort!

~ 0 Comments

Kort jy krag?

As jy in Suid Afrika bly en jy het nie n krag opwekker nie, moenie vrees nie. Ons gaan nie meer n probleem hê met elektrisiteit nie. Hulle het vir Loadshed gevang, so dont worry!!!

Thursday, August 7, 2008 ~ 2 Comments

Whats hot en what not?

Hier is n lys wat ek dink hot is, en natuurlik n lys van goed wat net plain weg kak is!

Whats hot

1. PS3 en HD tv’s
2. HD-PVR (Big up aan Multichoice! Finally got with the program)
3. Springbok toets kaartjies! (Ek en bra Luhan gaan Saterdag Ellispark op horings neem!)
4. The Dark Knight en Heath Ledger (RIP)
5. Megan Fox
6. Francois Steyn en Ruaan Pienaar
7. BMW X6
8. Vleis Braai en Amstel Lager
9. iPhone 3G
10. Vark vleis (Amper so lekker soos steak, net goedkoper!)


and whats not?

1. Jacob Zuma en Julius Malema (Ek dink hulle deel n brein met 2 lemoene)
2. SD TV en SABC 1, 2 en 3
3. Daai parkeer area langs Edgars
4. Pieter de Villiers (Wat sê jy?)
5. Daai storie wat Sondag aande op is oor daai fokken vet chicks!
6. Petrol prys
7. iPod shuffle
8. Die engelse krieket span
9. Minder bevooregte wit kinders
10. KFC (Daai plek is op n kak plek gebou!)

Voel vry om te sê wat jy dink hot is, en wat nie.

~ 0 Comments

n Pot kak

As jy ooit eendag besluit om “Journey to the centre of the earth” te kyk, moenie! Dit is die grootste pot kak onder die son! Eintlik wou ek n bietjie kots toe ek daar uitloop! Brendan Fraser suck balls! En ek sien daar begin nou n nuwe Mummy movie met hom ook. Dit gaan seker net so kak wees! Jet Li speel die rol van die bad guy. Hy kan nou wel enige etter se kop breek met sy karate, maar hy kan nie vir n fok act nie! Hy kan ook geen emosie toon nie. Hy is oos Keanu Reeves, net met beter karate. Nou dat ek daaraan dink, Jet Li het n movie gemaak met die naam The One, en daar word mos na Keanu in die Matrix movies verwys as The One! Die 2 fokkers het eintlik baie in gemeen! Behalwe Jet Li het beter karate! Ek het nou die dag n nuwe movie van ou Jet gekyk. Moenie my vra wat die ding se naam was nie, maar dit was ook super kak! Gegaan oor n half aap man! Het ook gemaak dat ek n bietjie wil kots! My top pick is nogsteeds The Dark Knight! Dit was awesome! Ek gaan dit volgende week weer kyk! En die nuwe Hellboy gaan ook fokken represent! Kan nie wag nie! Ek dink ek moet nou n pou gaan skiet, so praat later. Peace out fuckin mothers!

PS: Ou Julius begin al weer met sy kak! Hy is n vet doos met die brein van 2 lemoene! Kan iemand nie n grassy knoll op sy punk ass trek nie?

Friday, August 1, 2008 ~ 0 Comments

Net 2 asseblief

Righto! Dis weer sulke tyd. Tyd vir bietjie kak praat.
Ek wil tans 2 mense dood maak! Nie hieroor of daaroor nie, maar net omdat ek wil! Ek wil eintlik net een mens dood maak, maar 2 vir die prys van een is n goeie deal! (Hulle vang jou altyd so op die Pick ‘n Pay brochure) En daar word dagliks hier en daar een mens dood gemaak en niemand weet daarvan nie. Dis hoekom ek 2 wil doen. Dit moet oor al die nuusbladsye by Google wees! Eintlik is ek net suur omdat ek myself gegoogle het en fokol gekry het nie! Zero fucking results! Ek dink sommer daai 2 (ek vat n raai) etters wat Google begin het, gaan die 2 gelukkige trekkers van die “stomp byl in die rug” prys wees! Dan salek verseker op Google genoem word. Of miskien nie, want duidelik fokken bestaan ek nie! Ek kan tien teen een vyftig mense opfok en niemand sal dit weet nie. Hulle gaan my nie kan google nie! Stupid fucks! As daar enige Iraqi fokkers daar buite is met n death wish, en n pyp bom of 2, laat weet my! Ek sal jou R50 betaal vir jou moeite. Jy moet net self by Google headquarters uitkom. Ek betaal jou as die transaksie afgehandig is! En ek gooi sommer 10 virgins ook in, to sweeten the deal!