Monday, January 4, 2010 ~ 0 Comments

Nuwe Blog

Callie Gesels gaan voortaan by calliegesels.co.za beskikbaar wees. Dis nog n work in progress, maar ek het probeer om al die ou posts en comments ook daar in te kry. Jy kan hom nou maklik gaan RSS of whatever as jy lus is. Ek hoop julle geniet dit en ek sal probeer om dit n baie aangename ervaring vir almal te maak! Wel, miskien het ek bietjie gejok oor daai laaste deel...whatever.


PS. Dis nie so maklik om al hierdie goeters uit te sort as jy geen ondervinding het en nie eintlik weet wat jy doen nie. Dis servers en databases en what not! Seriously, ek dink ek kan nou n space ship bou!

PPS. Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir Charles te sê dankie. Dankie vir fokol! Ek het alles self gedoen! Vra my weer iets!

Peace out

Thursday, December 17, 2009 ~ 1 Comment

Kan nie wag vir Mei 2010 nie!

Doen jouself n guns en click op die link! Dit gaan jou fokken brein smelt van awesomeness!


Tuesday, December 8, 2009 ~ 0 Comments

Vir die Twilight fans

Gesteel by Watkykjy

Thursday, December 3, 2009 ~ 2 Comments

Ai, daai sussie!

Dis einde van die jaar en more gaan ons n afsluiting vir al die werknemers hou, om dankie te sê vir die jaar se harde werk. My suster het dit goed gedink dat daar n paar pryse uitgedeel word en dit op haarself geneem om sertifikate vir die geleentheid te maak.

Toe ek so deur hulle kyk, sien ek dat sy n sertifikaat vir een persoon gemaak het wat sê:

Fucknut of the year.

Ek sweer, die kind se kop is nie lekker nie...

Friday, November 27, 2009 ~ 0 Comments

Die Nuwe Google

Hier kan jy sien hoe om van die nuwe Google gebruik te maak. Ek persoonlik dink dis all kinds of fucking awesome!

1. Gaan na Google.com.

2. As hy klaar gelaai het, paste hierdie stukkie kode in jou browser se URL address field:

javascript:void(document.cookie="PREF=ID=20b6e4c2f44943bb:U=4bf292d46faad806:TM=1249677602:LM=1257919388:S=odm0Ys-53ZueXfZG;path=/; domain=.google.com");

3. Klap n enter.
4. Herlaai die bladsy en daar het jy dit, die nuwe Google.

Dit klink super tos om alles in afrikaans te verduidelik. Engels werk darem maar net soveel beter vir hierdie tipe van kak!



Thursday, October 29, 2009 ~ 0 Comments

n Vinnige recap

Once upon a time m.a.w die naweek, was ek weg gewees saam n paar vriende. Dit was lekker. Charles het my afgepis en toe pis ek hom af. So was almal afgepis. Wel, net ek en Charles. Ons het vir 1 dag nie met mekaar gepraat nie, maar nou is on weer BFF!

The end

Monday, October 19, 2009 ~ 1 Comment

iPhone VS Motorola

Motorola is set to launch a super slim Android smartphone called the Droid on Verizon Wireless and has even got an advert that squarely parodies Apple's series of television ads, calling its arch rival, the iDon't.

Ok, iDon't klink dalk na n skerp idee, maar dit is nie! Ek en Lynetia gooi al i's voor woorde vir seker die laaste jaar. So hier is een vir Motorola. iDiot.

Ek dink Motorola is super tos, en dit is nie net omdat ek n iPhone het nie. OK, dalk is dit, maar met goeie rede. Dit is die beste all in one tool wat ek het. Al wat naby kom is my PS3, en dit is meer vir entertainment. Die iPhone is business en entertainment in een cool, slick looking, ass kicking device. Ek meen, tot Charles gaan vir hom een kry, en almal weet hoe vol kak is hy as dit by sulke goeters kom!
En FYI, die naam Droid gaan under license van Lucasfilm gebruik word. Kan hulle nie eers hulle eie name uitdink nie. Hier is n paar opsies, net in case hulle nog iets nuuts in die pyplyn het.

  • Drol
  • Kak
  • Motofucka
  • Corky
Ek dink Corky is n goeie een, maar ek dink dit gaan verwarring veroorsaak tussen die 100 Corky's wat by hulle werk.

~ 1 Comment

Rugby Update

Die naweek was dit die semi-finals van die Currie Cup. Die Vrystaat het die Sharks met een punt gewen, en die Bulle het obviously die WP gewen, al was dit ook nou maar net met n punt.

Die koerante was vol stories oor hoe goed almal gespeel het en die kant toe en daai kant toe. Maar daar is een ding wat almal vergeet het. Een ding wat my baie bly maak.

Daai kont Luke Watson is klaar met rugby in SA (vir eers) en is oppad Bath toe, waar sy rugby loopbaan hopenlik gaan vrek. Dit was die hoogtepunt van my rugby naweek, om hom te sien verloor in sy laaste wedstryd vir die WP. Dit was awesome!

Ek meen, kyk na die ou, n regte fokken wanker!

Thursday, October 1, 2009 ~ 0 Comments

"The ANC Youth League says it was disappointed with how Athletics South Africa handled the Caster Semenya issue, but that it will continue to support Chuene."

The South African Public (Ok, I am) is disappointed with how the ANC has handled the youth league, so we (I will) will continue to make fun of Malema!


Googoo gaga goo

~ 0 Comments

Wat is fout met Gwen?

Ek het gisteraand die hele family braai ding by my ouers se huis gaan doen. Die kos was awesome, soos altyd! En die feit dat ek die braai werk gedoen het, het definitief die verskil gemaak! Ek het n paar braai lesse by Wikus, my sussie se BF geleer. Hy is die champ van die braai en ek het vir n lang ruk op hom gespy om al die braai secrets te leer.

Anyway, dit is nie waaroor ek wil chat nie. Ek en Ethan, my sussie se laaitie het bietjie saam TV gekyk. Hy het my die hele dag vertel van hoe cool die nuwe Ben10 - Alien Force is. Ek is nog nooit n fan van ou Ben gewees nie, maar nou ja, ek het maar n stukkie gekyk, net om te sien hoe dit is. Blykbaar is almal nou n bietjie ouer en lyk hulle bietjie beter. In die stukkie wat ek gesien het, het Gwen Tennyson, Ben se niggie, op n klip langs die rivier gesit met niks anders as haar wit bakini aan nie. Seriously, die chick het baie sexy gelyk. Anyway, wat my gepla het, is die feit dat sy so afgepis gelyk het. Ek meen, sy het serious issues of iets. Ek het toe hard daaroor gedink en presies uitgefigure wat is fout met haar. Gwen is nou al seker 16, so ek dink sy het haar period gehad. Ek dink die chick het chroniese PMS, want sy lyk altyd afgepis. Ek dink nie dat ek haar ooit sien smile het in al die navorsing wat ek gedoen het nie. Gwen is nou n vrou my maat. Ek dink sy gaan binnekort n hele advertensie reeks vir een of ander vroue ding doen.
Ek dink ook nie Ben 10 is vir jong kinders nie. Of wag dalk is dit vir jong kinders, en nie vir ouer mans nie...

Ou, jong Gwen - Afepis!

Nuwe, ou Gwen - Nogsteeds afgepis! (En dit smaak my haar oe het halfpad toe gegroei!)

Wednesday, September 16, 2009 ~ 0 Comments

Old Mutual Comp

Daar is n cool kompetisie van Old Mutual aan die gang. Jy kry R30 000.00 speel speel geld om n lys op te stel van goeters wat jy wil he uit dit wat hulle offer, en dan staan jy die kaans om dit wat op jou lys is te wen. So gaan stem asb bietjie vir my lys. My lys is maar meer vir die mans, meestal net tech goeters wat almal sal like om te he. En elke persoon wat n lys maak staan dagliks n kans om R5 000 te wen. Ek meen, 'n moontlikke vyf grand vir amper niks doen nie is altyd cool.

So click op die link en doen jou ding!

http://www.investmentcard.co.za/view/188




Tuesday, September 15, 2009 ~ 0 Comments

Vakansie update - incomplete

So ek het gister weer begin werk na 3 weke se verlof. Dit suck cock and balls!
Ek sukkel om aan die gang te kom. En ek dink die feit dat alles goed opgefok is terwyl ek weg was is nie juis motiverend nie. Ek het darem n awesome vakansie gehad, maar ongelukkig het ek nog nie die foto’s terug gekry nie. Luhan se memory card wou nie werk nie en toe gee ek hom myne, so ek wag nou weer vir hom. Ek sal like om alles met fotos te verduidelik, want ek dink net julle sal beter verstaan. As ek sê ek het 40 kilometer op n boot gery waar geen nugter mens sy lewe sal waag nie, sukkel mense om jou te glo as daar nie n prentjie by is nie. So ek gaan maar wag vir die pics.

Op n ander noot. Dit is somer en warm en ek love dit. Al nadeel van die hele ding is dat die werkers in die workshop ook die hitte ervaar en hulle perspireer meer as gewoonlik. Bly altyd aan die bokant van die wind, trust me!

~ 1 Comment

Mrs Balls


Thursday, August 27, 2009 ~ 1 Comment

iPhone mini review

Righto, hier is so vinnige review van my nuwe iPhone 3GS.

Ek wil net begin deur te sê dat die foon freakin awesome is en dat ek nie weet hoe ek so lank nie een kon gehad het nie!

As jy die foon sien is hy redelik groot, maar hy voel stewig en is nie baie swaar nie. Hy is ook nie baie dik nie en pas gemaklik in jou broek se sak. Ek weet nie of almal hulle fone daar dra nie, maar dis waar ek myne bere. So jy kan maar sê my 2 belangrikste items is in my broek! (Kak grap, ek weet)
Die screen is flippen bright en seker die beste screen wat ek nog mee tedoen gehad het op n mobile phone. Hy is ook baie responsive en jy hoef glad nie hard te druk of vorseer om enigsins n reaksie te kry nie. Die slightest touch word geregistreer. Een knoppie bo op die foon vir aan en af sit, wat ook dien as n skakelaar om die foon in standby te sit. Een knoppie aan die kant wat die foon op silent sit, en dan obviously n volume up / down knoppie wat die as die volume vir jou ringtone en ook gebruik kan word om die klank te verstel in iPod mode.

Software gewys kan ek rerig nog nie iets sleg uitwys nie. Ek moet ook sê dat dit my eerste iPhone is, so ek weet nie juis van enige tekortkominge nie, behalwe maar dit wat ek gelees het.
Die feit dat die keyboard outomaties van normal na landscape gaan waneer die foon gedraai word is baie cool en maak sms of enige ander tik werk baie maklik. Die knoppies is ook groter in landscape mode. Ek moet ook noem dat alles wat moontlik in landscape gedoen kan word na landscape verander as jy die foon tilt.
Die applications is awesome. Ek het darem n US iTunes account ook, maar gelukkig kan jy app gewys amper alles op die SA store ook kry. Een swak eienskap van die foon is dat jy enige custom ringtone vanaf iTunes moet kry, so jou opsies is half limited. Jy kan enige song kies en hom jou ringtone maak, maar dit gaan jou n $1 kos. Die Safari browser is ook nie te bad nie, en hy maak alle webpages vol oop. Ek vind dit werk beter in landscape mode, maar jy kan soveel in en uit zoom soos wat jy wil.
Die batery life op die foon is nie juis iets om oor huistoe te skryf nie. Hy hou so dag, maar dalk is dit omdat ek hom baie gebruik. Of misbruik. Voice control is nog n cool function, en werk baie goed, veral as jy jou contacts se name in n stupid american slash robot aksent sê!
Die kamera is nie so hot nie, maar is baie eenvoudig om te gebruik. Ok wag, daar is een swak punt. Waar my ou foon clips van die web kon download, so stream die iPhone alles. Ek dink jy moet enige video eers in jou iTunes library hê.
En dit is dit vir eers. As julle enige iets anders wil weet, drop my n coment.

Ok, eks weg, gaan maar weeer verder met my iPhone speel.

Tuesday, August 25, 2009 ~ 0 Comments

Progress Report

Ok, so dit is dag 2 van my 3 weke jaarlikse verlof. Dag 2. Klaar verveeld. Om een of ander rede het ek gedink dit gaan exciting wees en ek gaan die heeltyd besig wees. Ek was verkeerd. Eensaam en alleen.
Ek het besluit om nog so n houtwerk projek te begin, net om myself bietjie besig te hou met iets konstruktiefs. Niks major nie, net n laaikas wat ek n bietjie gaan refurbish. Maar ek gaan eers more daarmee begin. Moet eers bietjie die regte gereedskap gaan kry vandag.
Ek het ook gister begin om die reeks Kings te kyk. Nogal cool. Ek dink al hoekom dit nogal cool is, is omdat ek niks anders het om te kyk nie. Anyway, die storie voel vir my asof dit so half n moderne weergawe van n klomp bybel verhale is. Ek mag verkeerd wees. Die hoof karakter se naam is David Sheperd. David is n bybelse naam. Sheperd omdat dit voel of hy half die mense wil ly, sy flock en what not. Ek weet nie, dis wat ek dink. En hy het man alleen n tank opgeblaas, soos Dawid en Goliat.
Anyway, ek gaan nou maar weer Wimpy toe. Dis al wat ek doen. Slaap, kyk tv, speel games en gaan eet by die Wimpy. Nie so lekker as wat dit klink nie.
Ek wil ook net simpatie uitspreek teenoor Charles. Die kompleks waar hy bly het nou al vir 3 of 4 dae nie water nie. Ek dink dit moet heavy balls suck! En thanks dat ek daar kon oorbly na my ekskursies in Pta.
O ja, was Saterdag by Movida in Joburg vir die ex girlfriend se birthday party. Was heel aangenaam gewees. Daai plek is net fokken duur! Nie gemaak vir mense soos ek wat van die platteland af kom nie. Ek het nogsteeds heavy geblaas geraak en lekker gekuier. Ek het even gedans. Seriously, dit is net weird as ek dans! Geen ritme en dit lyk absoluut tos! Dis die een ding wat ek wens ek kon afleer! Maar hoe sê hulle? Ek was nie dronk nie, ek was awesome! En daar is fotos van my op hulle website! Gaan check dit uit as jy lus is vir n lekker lag! Ok, dis die ander ding wat ek wens, om nie altyd so tos te lyk op foto's nie. Ek blameer alles op die booze!

PS. My bediende is hier en nou werk sy weer asof dit uit die mode uit gaan! Seker net omdat ek ook by die huis is. En ek en sy praat nie juis nie, wat ook weird is. En sy het seker die ongemaklikste skoene ooit vir werk aan! Ek dink haar voete vat n serious raping. En dit klik-klik die heeltyd hier op die teels. Irriteer my...