Monday, July 28, 2008 ~ 0 Comments

Contraband Classic 2008

Big up aan al die peeps wat by die Contraband Classic 2008 was! En dankie aan almal wat dit gereel het, dit was awesome! Ek was natuurlik weer baie dronk die naweek, maar nie nastenby so dronk soos my bra Luhan "2 liter weed eater" van der Linde nie! Ek dink dis noodsaaklik dat ek die hoogtepunte van die naweek deel! Kom ek stel dit anders. Kom ek sê wat jy nie mag doen nie, en hoe jy dit dan hanteer!

  1. As n vrou jou stormloop, jou quad se sleutel gryp en sê sy het jou gewarsku, bou vir haar n klein quad uit jou eie kak en 4 tande stokkies uit en los dit op jou kussing!
  2. As dieselfde bitch dan hard val en amper haar asshole breek, lag vir haar en sê: "Justice bitch!" Maak ook harde geluide dat sy hoor jy het haar gesien!
  3. Moet nooit vir 2 ure stort nie, of jy hoor nie die einde daarvan nie!

  4. Moenie bang wees vir volstruise nie, want hulle is so mak, hulle kan mielie pitte van jou piel se kop af eet sonder dat jy dit eers voel!

  5. Moenie so dronk raak daak dat jy kwansys "Underwater Bulgarian" praat nie!

  6. Moenie van die bakkie af val, in die bosse rond fok en dan uitspring om jou vriende bang te maak nie!

  7. As daar nie bokdrolle is om te spoeg nie, maak seker jy kry die kleinste bees drol om te spoeg, en maak seker jy spoeg reguit, sodat jou vriend hom kan vang!

  8. Vat n handdoek!

  9. Moenie water uit die kraan uit drink nie!

  10. En was bietjie jou ballas ten minste een keer voor jy vertrek!

Ek wil ook net sê dat ek gesaamentlik eerste gekom het met die kompetisie en dat dit awesome was! Sien uit na Contraband Classic 2009!