Tuesday, July 22, 2008 ~ 0 Comments

Dit lyk freakin awesome!

Righto! So die nuwe Batman movie, The Dark Knight, gaan binnekort hier begin draai! Ek is so opgewonde soos n swart man met n R100 Nando's voucher! Dit gaan verseker die business wees. Die movie het al klaar begin wys in die US en hy kry net goeie reviews, sover ek weet. (Nie eintlik veel navorsing gedoen nie) Die beste deel van die movie vir my is definitief hoe die Joker heeltemal anders is aan wat almal gewoont is, soos in die comics en die animated series. Die nuwe Joker word mos gespeel deur Heath Ledger, as jy nou nog nie weet nie (Check die pic) en dit is blykbaar van sy beste werk. Hy verander die Joker in n baie donker psycho wat ek like, nie daai "Look at me, Im a crazy motherfucker" tipe Joker nie! Ek dink as ou Heath nie in die pomp gekak het nie, sou hierdie movie sy career n moerse boost gegee het. Ek praat laas week met een van my vriendinne oor oor ou Heath. Sy is heeltemal versot op hom en sê hy is lekker en sy sal hom eet - num num! Wat de fok ookal dit beteken! Dis seker maar n seksuele tipe ding! Ek wys haar toe hoe hy lyk in die nuwe movie, en sy sê dit pla haar nie, sy sal hom nogsteeds eet - num num! Dit was net vir my weird en ek het dit daar gelos. Ek het die naweek WANTED van Angelina Jolie gekyk. Sy is warm en ek sal haar eet - num num! (Definitief in n seksuele manier!) Ek verstaan nou beter wat sy bedoel, al het Angie nie soos n clown gelyk nie!