Thursday, July 24, 2008 ~ 0 Comments

Dude, where is your brain?

Julius Malema, what the fuck? Hoe werk hierdie ou se kop! Ok wag, dis n dom vraag, want duidelik werk hy nie! Na sy "Kill for Zuma" uitlating het ek al klaar nie meer tyd vir die neut gehad nie, en nou lees ek hy sê as Zuma toegesluit word, gaan hy die land regeer uit die tronk uit! Is dit net ek, of klink dit n bietjie fucked up? Ek kan nie verstaan hoe hy met sulke kak kan weg kom nie! Hierdie ou staan vir alles wat n mens nie wil he in n land nie! Kriminele wat die land regeer? Ek wens ons het fokken baie olie in die land gehad sodat George W ook bietjie hiernatoe kom en die "leiers" van die land opfok! Ek sê nie Zuma is skuldig nie, hy is onskuldig tot hy skuldig bewys is, maar almal weet ook darem nou al van die dom kak wat hy kan kwyt raak so dit sal nie snaaks wees nie! Ek sê eintlik net Malema is n vet idioot wat nie toegelaat moet word om sy mond oop te maak nie! Hy praat in elk geval net kak! As jy hierdie ou in die straat sien, gooi hom met n klip! As dinge gewerk het soos in daai movie 300, sou hierdie fokker seker ook in die begin stadium van sy lewe by n berg afgemoer geword het! Daai "Kill the weak and stupid, its for the greater good" tipe ding! Wens maar net dit was so maklik...