Wednesday, July 23, 2008 ~ 0 Comments

Funny vir die dag!

Ek is absoluut maal oor daai "Motivational Posters" en ek het dit goed gedink om een wat ek nog nie gesien het nie hier te post. Thanks aan CS wat dit vir my gestuur. Jy is n cool ou, al noem jy my altyd n poes...



En net sodat julle nie sĂȘ ek leer julle nooit iets nie:

Die diepste myn in die wereld is Savuka Mine in die Noord Westelike Provinsie in Suid Afrika! Hy is 3774 meter diep! Moenie my vra hoe de fok ek dit weet nie, ek doen net, en ek is nie n myner nie, eks net fokken slim!