Friday, July 25, 2008 ~ 0 Comments

Jy is warm!!!


Met my besoeking aan die "oval office" gister het ek beslag gelĂȘ op my room mate se nuutste copy van die FHM! Lees toe bietjie oor Megan Fox (Meestal net na die prentjies gestaar) en hoe cool sy eintlik is, en nie eers te praat van hoe ongelooflik warm sy is nie! Besluit net daar en dan dat ek sommer weer die aand my Transformers DVD uit gaan kry om weer te kyk. Weereens is sy fokken warm en ek staar maar net, konsentreer nie veel nie! En toe kry ek gister aand die kakste nagmerrie oor my ex girlfriend wat vir my ewe skielik baie na ou Megan lyk! Daai tipe nagmerrie wat jou so ongemaklik laat voel terwyl jy slaap, en dan nog kakker laat voel as jy wakker word! So confussed en deur die kak gevoel! Anyway, die punt is dat Megan Fox slet warm is en as ek n kans kon kry, sou ek nie 2 keer gedink het nie en haar daar en dan ge-impregnate het! Ek ek sal enige dag eerder oor haar droom as oor daai bitch van n ex girlfriend! Gelukkig is sy dood, maar dis n storie vir n ander dag! Anyway, geniet julle naweek motherfuckers! Ek gaan visvang, en hopenlik n prys wen. Will keep you posted.