Tuesday, August 12, 2008 ~ 0 Comments

Ek like Zombies!

Zombies is vir my awesome! Seker omdat hulle wicked cool lyk en stadig beweeg. Ek wou nog altyd my eie pet zombie gehad het wat saam my PS3 kon speel. Hy sal eers goed getrain moet word, want hulle kan nogal fucked up raak as hulle eers jou brein geruik het. Ek wil graag my eie zombie hê, nie een wees nie. En dit lyk of zombies se tande ook vinnig vrot word na hulle ge "turn" het. A brain a day keeps the zombies at bay. As jy ooit deur n klomp zombies gejaag word, onthou die volgende:

  1. Hulle kan nie hul eie gewig met hulle arms support nie, so hulle kan nie hoog klim nie.
  2. n Bullet in die brein maak hulle gewoonlik dood, of amper enige ander blunt force trauma to the head.
  3. Hulle is nie baie slim nie, en drom gewoonlik agter mekaar aan oppad na hul volgende human body happy meal.
  4. Hulle sukkel om deure oop te maak.
  5. Hulle hou van jou breins eet.
  6. Hulle sal jou ander ledemate ook eet. (Ek weet nie of eet hulle asshole, penis of vagina nie -kan nie sê dat ek dit al ooit gesien het nie!)
  7. Hulle loop altyd asof hulle een been gebreek is.
  8. Hulle kan nie karre ry nie.
  9. Hulle fok jou maklikker op as jy alleen is, so hou altyd n buddy byderhand. Verkieslik een wat stadiger as jy kan hardloop!
  10. Jy gaan 10 teen 1 veilig wees in n plek met die naam The Winchester.
  11. Moet nie dat een van die fokkers jou byt nie, want dan gaan jy ook n zombie word!

Kyk hoe lief vir mekaar is die 2 - cute gay zombie couple