Thursday, August 7, 2008 ~ 0 Comments

n Pot kak

As jy ooit eendag besluit om “Journey to the centre of the earth” te kyk, moenie! Dit is die grootste pot kak onder die son! Eintlik wou ek n bietjie kots toe ek daar uitloop! Brendan Fraser suck balls! En ek sien daar begin nou n nuwe Mummy movie met hom ook. Dit gaan seker net so kak wees! Jet Li speel die rol van die bad guy. Hy kan nou wel enige etter se kop breek met sy karate, maar hy kan nie vir n fok act nie! Hy kan ook geen emosie toon nie. Hy is oos Keanu Reeves, net met beter karate. Nou dat ek daaraan dink, Jet Li het n movie gemaak met die naam The One, en daar word mos na Keanu in die Matrix movies verwys as The One! Die 2 fokkers het eintlik baie in gemeen! Behalwe Jet Li het beter karate! Ek het nou die dag n nuwe movie van ou Jet gekyk. Moenie my vra wat die ding se naam was nie, maar dit was ook super kak! Gegaan oor n half aap man! Het ook gemaak dat ek n bietjie wil kots! My top pick is nogsteeds The Dark Knight! Dit was awesome! Ek gaan dit volgende week weer kyk! En die nuwe Hellboy gaan ook fokken represent! Kan nie wag nie! Ek dink ek moet nou n pou gaan skiet, so praat later. Peace out fuckin mothers!

PS: Ou Julius begin al weer met sy kak! Hy is n vet doos met die brein van 2 lemoene! Kan iemand nie n grassy knoll op sy punk ass trek nie?