Friday, August 15, 2008 ~ 0 Comments

Olympics

Ek voel nogal kak dat nog nie iets gesê het oor een van die grootste sport gebeurtenisse van die jaar nie. Dit is absoluut my fout. Maar met al die series en movies wat ek het om te kyk, het ek nog nie 10 minute voor een van die olympic channels spandeer nie! Ek is nogal spyt, want ek hoor daai freak Michael Phelps is besig om alles te breek. Eintlik is hy n fokken doos! (Ek haat ouens wat fokken goed is met alles!) Kom ek gee gou my round-up van van die hele ding. Ek het various sources op die interwebs gebruik, so dis engels.

  1. South Africa's hockey teams have suffered some disastrous hammerings. After being crushed 6-0 by The Netherlands, the women's team was on the wrong end of a 3-0 scoreline against China.
  2. In events such as shooting, beach volleyball, boxing, and fencing, South Africa has been shut out, failing to make an impact.
  3. Ryk Neethling had a disappointing swim in the 100 freestyle heats, finishing last in his race in 49.28.

Ok ok, ek weet dis nie veel nie, maar dis al wat ek kon kry. Daar word nie juis veel oor Suid Afrika geskryf nie. Alles wat ek google kom uit by: South Africa Zero Medals.

Ek wil graag ook net die oomblik gebruik om dankie te sê aan die volgende mense vir hulle bydra tot Suid Afrika se olympic dream.

  1. Makhenkesi Stofile - Minister van sport (Ek dink so, nie 100% seker nie)
  2. SASCOC - The South African Sports Confederation and Olympic Committee
  3. ANC - Proud sponsor of "FUCK EVERYTHING UP" since 1994
  4. Transformasie

Dankie julle ouens, dankie vir FUCK ALL!!! Van nou af gaan ek eerder n paar pirate DVD's op n straat hoek koop en dit kyk, voor ek my tyd mors met enige Suid Afrikaanse sport uitsendings. Behalwe rugby! Rugby tel nie. Rugby is nie n sport nie, dis n lewe!!!! Go BOKKE!!!!