Friday, September 26, 2008 ~ 0 Comments

Sex tape

As iemand weet waar ek n decent copy van Pam en Tommy Lee se sex tape kan kry, sal ek dit opreg wardeer. Ek is seker die enigste ou wat dit nog nooit gesien het nie en dit voel vir my of ek op iets uit mis!
As n klomp mans bymekaar kom en om die vuur staan met n bier in die hand, daan volg conversation gewoonlik in hierdie volgorde:

  1. Sport - Sluit in rugby, krieket en gholf. As daar ouens is wat oor tennis wil praat, dan weet jy sommer dadelik hulle is gay, of hulle gaan een of ander tyd uit die kas uit klim. Ouens wat oor F1 praat is net plain weg fucked up, want dit is nie n regte sport nie. (En gholf is n regte sport, moenie dat Christo jou anders vertel nie!)

  2. Sex - Dit sluit nou in hoe baie jy die Vrydag aand movie op E-tv like. Dan gaan dit gewoonlik oor wat se pop ster of movie ster jy graag wil pomp, want niemand kan so lekker pomp soos jy nie! Jy is elke vrou se droom, hulle weet dit nog net nie! Dan praat ouens gewoonlik oor Paris Hilton se sex tape en hoe awesome dit was. Dis nou hier waar ek die hele Pam en Tommy Lee ding wil opbring. Paris is nou al bietjie afgesaag! Of miskien daai Kardashian chick. Sy is ook nogal lekker, maar bietjie dik in die gat!

So daar het jy dit. Sport, sexs, n koue bier en n braaivleis vuur...