Tuesday, November 18, 2008 ~ 2 Comments

Max Payne

Ok, so ek het Max Payne gaan kyk. En sonder om dit nou in n lang storie te verander, dis n kak movie! Dis boring. Dis stadig. Dis absoluut nie wat ek verwag het nie. Daar was soos 3 gunfights in die hele movie. Ek het ook nie die plot mooi verstaan nie. Ek het die PC game gespeel toe ek jonger was, en dit was 10 keer beter! Sal dit nie aanbeveel nie.

2 Responses to "Max Payne"

  1. gravatar
    Charles November 18, 2008 at 9:34 AM Permalink

    Dit is omdat Mark Waklberg nie kan flieks maak nie. Hy suck! Dit het begin by Planet of the Apes. Miskien was Boogy Nights ok.

  2. gravatar
    Callie November 18, 2008 at 3:57 PM Permalink

    Boogie Nights was die shit! Ek hou nogal van Marky Mark, maar hierdie was eenvoudig net n tos movie!