Wednesday, December 3, 2008 ~ 0 Comments

Kreesmas...

Ek doen gewoonlik nie 2 posts op n dag nie.
Was gou-gou by die huis vir lunch en kry toe die bediende daar. Nou die wat my ken weet ek haat daai bitch! Daar is net een ding wat sy kan goed doen, en dit is fokkol reg doen!
Oppad uit tune sy my: Ek soek Deezemba.
Ek draai om en sê: Wat?
Ek soek Deezemba?
Nou vir my wat haar ken en weet dat sy nie verstaan wat jy vir haar sê nie en die feit dat sy nie Afrikaans kan praat nie is dit toe nogal weird. Ek dog sy is opsoek na iets wat n mens dalk mee skoon maak. Soos seep of iets.
Wat? Sê ek toe weer.
Ek soek kreesmas, tune sy my!
Ha ha ha! Lag ek lekker.
Ek soek daai kol uit my wit hemp uit, maar ons kry nie almal wat ons wil hê nie!
Sy moet maar nog so 22 dae wag, dan sal sy kreesmas kry! n vakansie dag vol pret en plesier, en fokol geskenke…