Wednesday, January 21, 2009 ~ 0 Comments

Hey party people! Ok, so ek het moer lank laas n post gedoen. Nie so seer omdat ek besig is nie, meer oor die feit dat ek bietjie suffer van internetlesness. Anyway, werk suck balls soos altyd. Hierdie nuwe kantore is net heeltemal te bright vir my! Dit fok bietjie rond met daai een strand vampire gene wat ek in my DNA het!
Gepraat van vampires, ek en my girlfriend (Ja, ek het n nuwe girl, n befokte een) het die naweek Twilight gaan kyk! Die movie was nogal cool, veral as jy van n goeie love story hou! Die vampires lyk soos wat ek gedink het n vampire sal lyk as hulle saam gewone mense moes lewe. Blend nogal maklik in en lyk of hulle rol in die pond! Hulle bly in n befokte huis in die bos en hulle ry cool karre! Die hoof vampire het seker n bietjie van n advanced driving course gedoen, want hy ry die kak uit sy Volvo uit. Al wat ek nie gelike het van die movie nie, is die feit dat die CGI n bietjie kakkerig was. Veral as hulle moet vinnig hardloop en spring, dan lyk dit, wel, weird! Even my girlfriend het daarvan gehou, nadat sy nie juis high hopes gehad het nie! So daar is my quick review oor Twilight, deur n aantreklikker, jonger Barry Ronger! O ja, ek is ook nie so dik nie, al is ek goed oppad!
Ek hoor nou net op 5fm dat Oasis die headlining band gaan wees by die Coke Zero Fest. Klink nogal cool. Ek wonder wat se bands gaan nog optree. Asb tog net nie weer Parlotones nie, want daai kak het die vermoe om mans gay te maak, en daar is klaar genoeg mans haarkapers in hierdie land!
Ek het ook op n prentjie afgekom wat vir jou bewys hoe dom mense in hierdie mooi land van ons is (ek kry nie die stupid ding hier gepost nie, maar dis n prentjie van n SABC nuus leser met n foto in die agtergrond wat sê BACK TO SHOOL. I shit you not!)Ek hoor ook dat skool nou baie maklikker is om deur te kom as in die goeie ou dae wat ek nog n skoolganger was. Hoe meer mense druip, hoe laer word die standard. En dan druip nog meer, en dan word die standard nog laer. Dis n bose kringloop. Hoe lank gaan dit vat voor iemand agter kom daar is n probleem in die department van onderwys? Die minister klink ook maar nie of sy die brightste crayon is nie! Ek skat dat n matriek leerling oor 10 jaar dieselfde opvoeding as n standerd vyfie gaan hê! Vat my woord daarvoor. Maar dit sal goed wees as jy so iemand aanstel om vir jou te werk, want dank an jy sê jy stel retards aan en dan gaan hulle nie eers worry oor jou BBBEE (Weet nie vir n fok hoeveel B’s en E’s daar moet wees nie!) status nie. Ek meen, dom is baie erger as nie blank! Jy doen dan mos immers jou deel vir die samelewing.
O ja, ek het gister Rocknrolla gekyk. Dis n nuwe Guy Ritchie movie. Hierdie dude maak van my favorite movies ooit. En hierdie een was ook baie cool. Gerard Butler (300 en PS I Love You) speel daarin. So as jy hou van Mnr Ritchie se shit, of gangster movies, check hierdie een uit! Weet nie of dit al gerelease is nie, maar hou jou ore oop!
Ek dink dis genoeg vir eers! Keep it real.