Showing posts with label random. Show all posts

Tuesday, December 8, 2009 ~ 0 Comments

Vir die Twilight fans

Gesteel by Watkykjy

Thursday, December 3, 2009 ~ 2 Comments

Ai, daai sussie!

Dis einde van die jaar en more gaan ons n afsluiting vir al die werknemers hou, om dankie te sê vir die jaar se harde werk. My suster het dit goed gedink dat daar n paar pryse uitgedeel word en dit op haarself geneem om sertifikate vir die geleentheid te maak.

Toe ek so deur hulle kyk, sien ek dat sy n sertifikaat vir een persoon gemaak het wat sê:

Fucknut of the year.

Ek sweer, die kind se kop is nie lekker nie...

Thursday, October 29, 2009 ~ 0 Comments

n Vinnige recap

Once upon a time m.a.w die naweek, was ek weg gewees saam n paar vriende. Dit was lekker. Charles het my afgepis en toe pis ek hom af. So was almal afgepis. Wel, net ek en Charles. Ons het vir 1 dag nie met mekaar gepraat nie, maar nou is on weer BFF!

The end

Monday, October 19, 2009 ~ 1 Comment

iPhone VS Motorola

Motorola is set to launch a super slim Android smartphone called the Droid on Verizon Wireless and has even got an advert that squarely parodies Apple's series of television ads, calling its arch rival, the iDon't.

Ok, iDon't klink dalk na n skerp idee, maar dit is nie! Ek en Lynetia gooi al i's voor woorde vir seker die laaste jaar. So hier is een vir Motorola. iDiot.

Ek dink Motorola is super tos, en dit is nie net omdat ek n iPhone het nie. OK, dalk is dit, maar met goeie rede. Dit is die beste all in one tool wat ek het. Al wat naby kom is my PS3, en dit is meer vir entertainment. Die iPhone is business en entertainment in een cool, slick looking, ass kicking device. Ek meen, tot Charles gaan vir hom een kry, en almal weet hoe vol kak is hy as dit by sulke goeters kom!
En FYI, die naam Droid gaan under license van Lucasfilm gebruik word. Kan hulle nie eers hulle eie name uitdink nie. Hier is n paar opsies, net in case hulle nog iets nuuts in die pyplyn het.

  • Drol
  • Kak
  • Motofucka
  • Corky
Ek dink Corky is n goeie een, maar ek dink dit gaan verwarring veroorsaak tussen die 100 Corky's wat by hulle werk.

Tuesday, September 15, 2009 ~ 0 Comments

Vakansie update - incomplete

So ek het gister weer begin werk na 3 weke se verlof. Dit suck cock and balls!
Ek sukkel om aan die gang te kom. En ek dink die feit dat alles goed opgefok is terwyl ek weg was is nie juis motiverend nie. Ek het darem n awesome vakansie gehad, maar ongelukkig het ek nog nie die foto’s terug gekry nie. Luhan se memory card wou nie werk nie en toe gee ek hom myne, so ek wag nou weer vir hom. Ek sal like om alles met fotos te verduidelik, want ek dink net julle sal beter verstaan. As ek sê ek het 40 kilometer op n boot gery waar geen nugter mens sy lewe sal waag nie, sukkel mense om jou te glo as daar nie n prentjie by is nie. So ek gaan maar wag vir die pics.

Op n ander noot. Dit is somer en warm en ek love dit. Al nadeel van die hele ding is dat die werkers in die workshop ook die hitte ervaar en hulle perspireer meer as gewoonlik. Bly altyd aan die bokant van die wind, trust me!

Tuesday, August 25, 2009 ~ 0 Comments

Progress Report

Ok, so dit is dag 2 van my 3 weke jaarlikse verlof. Dag 2. Klaar verveeld. Om een of ander rede het ek gedink dit gaan exciting wees en ek gaan die heeltyd besig wees. Ek was verkeerd. Eensaam en alleen.
Ek het besluit om nog so n houtwerk projek te begin, net om myself bietjie besig te hou met iets konstruktiefs. Niks major nie, net n laaikas wat ek n bietjie gaan refurbish. Maar ek gaan eers more daarmee begin. Moet eers bietjie die regte gereedskap gaan kry vandag.
Ek het ook gister begin om die reeks Kings te kyk. Nogal cool. Ek dink al hoekom dit nogal cool is, is omdat ek niks anders het om te kyk nie. Anyway, die storie voel vir my asof dit so half n moderne weergawe van n klomp bybel verhale is. Ek mag verkeerd wees. Die hoof karakter se naam is David Sheperd. David is n bybelse naam. Sheperd omdat dit voel of hy half die mense wil ly, sy flock en what not. Ek weet nie, dis wat ek dink. En hy het man alleen n tank opgeblaas, soos Dawid en Goliat.
Anyway, ek gaan nou maar weer Wimpy toe. Dis al wat ek doen. Slaap, kyk tv, speel games en gaan eet by die Wimpy. Nie so lekker as wat dit klink nie.
Ek wil ook net simpatie uitspreek teenoor Charles. Die kompleks waar hy bly het nou al vir 3 of 4 dae nie water nie. Ek dink dit moet heavy balls suck! En thanks dat ek daar kon oorbly na my ekskursies in Pta.
O ja, was Saterdag by Movida in Joburg vir die ex girlfriend se birthday party. Was heel aangenaam gewees. Daai plek is net fokken duur! Nie gemaak vir mense soos ek wat van die platteland af kom nie. Ek het nogsteeds heavy geblaas geraak en lekker gekuier. Ek het even gedans. Seriously, dit is net weird as ek dans! Geen ritme en dit lyk absoluut tos! Dis die een ding wat ek wens ek kon afleer! Maar hoe sê hulle? Ek was nie dronk nie, ek was awesome! En daar is fotos van my op hulle website! Gaan check dit uit as jy lus is vir n lekker lag! Ok, dis die ander ding wat ek wens, om nie altyd so tos te lyk op foto's nie. Ek blameer alles op die booze!

PS. My bediende is hier en nou werk sy weer asof dit uit die mode uit gaan! Seker net omdat ek ook by die huis is. En ek en sy praat nie juis nie, wat ook weird is. En sy het seker die ongemaklikste skoene ooit vir werk aan! Ek dink haar voete vat n serious raping. En dit klik-klik die heeltyd hier op die teels. Irriteer my...

Tuesday, August 18, 2009 ~ 2 Comments

Ek like nuwe goeters! Ek like dit kwaai!

So ek het eintlik al n verrasing vir Vrydag belowe, maar Vodacom het my sleg in die kak gedrop! So TARRA TARRA! Hier is my splinternuwe iPhone 3GS! Ek kan nie in woorde beskryf hoe lank sien ek al uit na die foon nie nie! Ek dink eenvoudig net die ding is awesome!

O ja, ek het my tv kas toe ook aan mekaar gesit. Ek het egter agter gekom dat ek op n stadium n roof op my knieg gekry het van al die rond tos op die grond. Maar hulle sê mos no pain, no tv kas!

Thursday, August 13, 2009 ~ 0 Comments

Bluntcard

Hierdie is die coolste cards om vir mense te stuur. Ek stuur dit altyd vir almal! En met almal bedoel ek Charles en met altyd bedoel ek 1 keer. Gaan check dit uit by http://www.bluntcard.com/


Ek like nogal die Facebook een!

~ 0 Comments

DIY

Ek het onlangs besluit dis tyd vir n nuwe wall unit of tv stand kas ding of whatever jy dit noem. Ek kry toe iets wat ek like by Boardman's, maar hulle het nie stock nie. Lyk al te mooi daar in die winkel.
Gister stuur ek my ma om vir my die ding te gaan kry aangesien daar nou weer stock is. Kom by my huis en kry hierdie moerse boks daar. Die hele unit moet self aanmekaar gesit word! WTF? Dis nie hoe die ding in die winkel gelyk het nie!
So 9 uur gisteraand na my social netbal besluit ek toe maar om die ding te tackle! Wat n fokop! Ek moes daai ding seker drie keer oor bou! Daai instructions is tos! Ek dink n ritard het die goeters geteken en die stappe uiteen gesit! (En ja, ritard is nie verkeerd gespel nie, gaan kyk The Hangover!)
Toe ek nou amper klaar is, 1 uur die oggend, kom ek agter die fokkers het vir my een part te min gegee! Nou staan my hele huis vol halfgeboude kas parte! Seriously, ek was reg om n wimblik te kak! Gelukkig was hulle baie behulpsaam toe ek bel en die storie aan hulle oor vertel. Hulle sê ek kan n part kom kry, moet net my POP vir hulle wys. Baie cool. Nie eers nodig gewees om mense te vloek nie.
Ek moet ook bylas dat ek die hele ding aanmekaar en uitmekaar gehaal het met net my Leatherman, want dit is hoe regte mans roll! En ek het al die kapwerk gedoen met n aluminium asbakkie. Ek moet sê daai Leatherman is nie skaam om jou hande te eet nie.
Ek het fotos geneem van before, maar nog nie van after nie. Ek sal dit bietjie post as die piece of shit eendag klaar is. En dit voel of my rug afgery is deur 10 agtienjarige girls op Red Bull!

Tuesday, August 11, 2009 ~ 1 Comment

Vir die Star Wars fan, of psycho...


Friday, August 7, 2009 ~ 0 Comments

Muis!

Dis wat Rivonia doen as daar n muis in die kombuis is!

Thursday, August 6, 2009 ~ 0 Comments

The President


Wednesday, August 5, 2009 ~ 3 Comments

Domestic workers vat liberties!

Slaan my lippe met slippers! Ek het vir julle n oulikke prentjie hier van die boodskap wat my domestic worker vir my gelos het. Ek en sy sien mekaar nie, so ons communicate deur middle van notas wat ons vir mekaar los. Ek het ook n ou fotojie van ou Gugu. Dis haar naam. (Klink soos n iets wat tedoen het met baba’s!) Blykbaar speel sy met my kamera ook terwyl ek nie by die huis is nie. Pis my af! En om te dink sy nommer 2 nog in my fokken toilet ook is genoeg om my elke aand in oormaat te drink!
Hier is n foto van ou Gugu.

En hier is die briefie wat sy gelos het.

As jy nie mooi kan sien wat daar staan nie, gaan ek jou help. Die 2de paragraaf is die belangrikke een!

There windowlene is nearly finish. Can you pls buy another one. I was hungry. I don’t eet this seed bread. (Volgraan brood vir die wat nie wee twat dit beteken nie!) I ate your chips. Put the washing inside for me when they are dry. I’ll them on Thursday.

My fok! I was hungry. I don’t eet this seed bread. I ate your chips.

Dis fokken priceless!



~ 0 Comments

Moenie worry nie!

Ek het toevallig op hierdie artikel afgekom. Dis kom van Gareth Cliff se blog af. Ek het maar net gedink ek noem dit hier, omdat meeste van my vriende ongetroud is en dat ek deesdae agter kom dat dit meeste van hulle nogal pla. Ek dink dit het tedoen met die feit dat ons matriek reunie het hierdie jaar en dit n mens ongemaklik laat voel om te dink dat jy dalk mense gaan sien wat getroud is en dink "ek het altyd gedink ek gaan voor daai personn trou". Anyway, ek is gelukkig met my eie geselskap, is jy?

I broke up with the latest girlfriend a few days ago. Normally I wouldn't tell you this, because I know you don't care about my relationships and even if you do, it's probably none of your business. the reason I bring it up is that it got me thinking - and maybe you're thinking the same about your relationship.
I have had some really good relationships - I'm sure you have too - some have been better than others, obviously... My philosophy about relationships is: If you can't be happy in your own company, you'll never e happy with someone else. In other words, no relationship will fill the gap if you can't fill it yourself.
This may surprise some people, but not all couples are together because they want to be. Some people are together because they're scared to be alone or because they don't think they'll be able to find someone else. Some are together for the children, or to please their parents. Some people are together because of the money, or because it's just a convenient legal or business arrangement. Whatever their reasons, I'd rather be single until I can find a really good reason.
In many ways, I'm lucky - I don't have a lot of time; I have a great family and wonderful friends and I'm not very needy, even within a relationship - but more than any of those, I really love being on my own. I don't get lonely - and so, I don't need anyone right now. A lot of people don't get that: "He must be so lonely", "Maybe he has commitment issues...", "Maybe he's gay!" and even "poor guy, can't find anyone... shame.". The fact is that I like me. I'm happy with me. Not all of us need someone around us all the time to validate us. I would never tell someone who's happily involved in a relationship that I thought they needed to get out, so why do some of them think they need to tell me to get in?
Here's another thing that might surprise you: For some of us, our relationships are not the most important things about us. For many guys and girls their careers, friends, pets, hobbies, holidays, books and even food can supercede relationships in priority. That's not sad unless they're sad people.
This is the year 2009, things are changing. Relationships are changing too. Some people have a relationship that doesn't fit into the usual boxes - a relationship with themselves, the internet, their dogs. We have to be open-minded and less Victorian about things. Our President has three wives and a geeky friend of mine just met his dream girl on a dating website. Neither of those is pathetic - they're as good as your relationship, or the lack of one.

Wednesday, July 29, 2009 ~ 1 Comment

Biltong

My pa besluit die ander dag hy gaan nou sy eie biltong maak. Ek bestel toe vir hom n stuk bees boud of kwart (Die biltongvleis stuk) of whatever by Frank's meat.
Nou almal weet dat ou Frank seker die beste vleis suid van die noord pool het. Ek meen, mense wat ek ken kom even van Pretoria af om by hom vleis te koop. So kom die vleis en daar laat waai my pa met al sy boere resepte. Ek weet nie of hy my altyd kak vertel het toe hy gesê het hy het op n plaas groot geword nie, maar ek het nou n sterk vermoede dat dit n pot tos was.
Hy try my vertel van hoe hy hierdie kruie meng met daai kruie en hoe hy eers sy koljander rooster. Ek meen, hy gaan aan soos n afrikanse weergawe van ou Jamie Oliver. Ek dink ek noem hom sommer van nou af Jannie Olivier!
Anyway, ou Jannie hang toe die biltong en die wors (Frank het die wors gemaak, Jannie moes dit net hang). n Week gaan verby en die wors is ripe for the picking.
Nou die mense wat hom ken sal weet dat ou Jannie n suinige etter is. Sy vleis is sy vleis, en hy deel nie graag nie. So begin mission impossible toe. Mission impossible in hierdie geval is waneer jy deur 2 veiligheids hekke en 2 deure probreer breek om n ander familie lid se goeters te steel. My pogings was onsuksesvol...
Ek benader die situasie op die slim manier. Besluit om my "insider" kaart te speel en vir ou mammie nader te trek vir n bietjie hulp. Awesome, sy is in en haak toe vir my n Pick 'n Pay sak vol biltong en droewors (Kan nogsteeds nie 2 kolletjies op n "e" maak nie!).
So is ek mos nie links nie en ek laat my eetlus los op daai droewors terwyl ek daai biltong mooi dophou uit die hoek van my oog. Dit is soos die prys aan die einde van die fight met die wors. My mond water... 'n Glasie Coke verder en ek is reg vir die billies.
My fok! What a dissapointment! Die fokken goed het nie genoeg sout nie en dit proe na absoluut fokol. Ok wag, seker nie na fokol nie. Ek dink dit is hoe n perd se piel sal proe as jy hom afkap, bietjie op die gras vryf en dan laat droog word vir 2 weke. Perd piel biltong! Dit is die nuwe flavour van ou Jannie Olivier! En moenie worry nie, gelukkig is dit n "secret recipe", so niemand anders gaan binnekort daaran blootgestel word nie...

Monday, July 27, 2009 ~ 0 Comments

Naaiers!

Gedurende my lunch hour het ek besluit om gou n paar grocerietjies te gaan koop. Dit is nou die einde van die maand en what not, en ek het niks anders gehad om te gaan doen nie. Anyway, ek moes toe deur die dorp ry om by die winkels te kom waar ek wou wees. Wat n fokop!

Die dorp lyk soos n hoernes! Al die asdromme is omgegooi en die 'fers het die rubbish tot in die middel van die straat gaan dra. Ek het seker oor 75 bier bottels gery. (Ek dink as die bokke nie die naweek gespeel en gewen het nie, sou daar dalk minder bottels in die asdromme gewees het!) En die dumbasses verstaan seker nie dat hulle die kak agterna weer moet gaan skoon maak nie. Die nuwe Suid Afrika is befok. Ek like al hierdie poep wat die ANC hulle followers voer.

Ek het n paar foto's geneem. Ek dink nie die foto kwaliteit is te kak nie, Hou asb in gedagte dat ek my Stupid Samsung dumbphone gebruik het, en dat ek besig was om te bestuur. Die bestuur ding is nie eintlik n verskoning nie, want ek kan even drink en bestuur. Maar aan die ander kant hoef ek nie stil te sit en foto's te neem nadat ek n paar kappe in het nie! So hier gaan hulle.

Hierdie is in Kerk Straat, voor die ou King's Head

Op die hoek van Kerk en Jan Van Riebeeck, daar by Rex Cafe

In Kerk Straat in Loskop se rigting

Ek wou die ander strate se name ook noem, maar dis deesdae alles sulke booi name wat ek nie vir n fok kan onthou nie. So ek gaan maar die booi name gebruik wat ek ken.

Hoek van Kerk en Barack Obama

Hierdie is n foto van die binnekant van my kar. Kyk daai oulikke speakertjie daar in die hoek. Amazing! Kak foto van die pad, mooi foto van die kar!

Hoek van Kerk en Nelson Mandela

Hoek van Kerk en Robert Mugabe

Hoek van Kerk en Michael Jackson






Wednesday, July 15, 2009 ~ 0 Comments

Viagara




Dankie aan Rivonia, wat eenkeer in n regte fight was met n ouer meisie, en verloor het...



Tuesday, July 7, 2009 ~ 0 Comments

Vrouens?

Vrouens kan nie vir n fok bestuur nie! Ek is nou net amper dood gemaak deur n vrou wat haarself my sussie noem!

Monday, June 15, 2009 ~ 1 Comment

Guess who's back

Joh joh joh! Ek is jammer ek was so lanklaas hier, maar ek moet sê, ek was nogal besig gewees. Ok wag, dis n absolute pot kak, ek is net vreeslik lui. En hoe kouer dit word, hoe luier word ek. Ek is jammer.

Anyway, het myself in n hele paar ongemaklikke situasies gekry die laaste tyd. Die weirdste van die lot sal ek maar met julle deel. 2 Meisies (waarvan ek nie een date nie) het gedink ek date hulle altwee. Klink cool ne? Nee, dit is nie. Ek dink hulle is besig om my demise te plot, so as julle niks van my hoor nie, lê ek seker iewers in iemand se freezer met my ballas in my hand. Ek het egter agter gekom dat jy jouself maklik uit so situasie kry deur so 2 of 3 sms'e wat net die heeltyd die blame shift. Easy peazy lemon squeezy.

O ja, Vodacom, julle etters skuld my 3 honderd rand. So as ek dit nie binnekort terug kry nie gaan ek julle goeters opfok. Ek is nie daai ou wat moan by Eskom oor sy motors of whatever nie, ek gaan julle goed rerig opfok! Ek het onlangs geleer hoe om n pyp bom te maak (Dankie Google) en ek sal julle toring wat soos n palm boom lyk daar naby my ma-hulle se huis fuckedup skiet! Ongelukkig is dit al een wat ek kon uitken, die ander lyk seker soos regte bome of iets, want ek sien dit nie. So ek waarsku sommer nou al die mense in die Kanonkop en Dennesig area. Julle mag dalk vir n ruk nie 3G he nie.

Ek het weer al 6 van die Star Wars movies gekyk so 2 Sondae terug. Vet babalas gehad en dit was net die regte cure. Daai movies bly nogsteeds vir my awesome. Ek dink ek gaan n ding bou wat vir my Ewoks kan maak of clone of iets, ek love daai goed. En ek het tyd in Potchefstroom spandeer wat net so lekker was. n Ander tipe leefstyl daai kant. Jy kan n Brandy en Coke wat klaar saam gepackage is daar kry. n Brandy combo, of n whiskey combo, of Po10c combo etc. Jy kan basies alles in n cheap combo kry. Befok.

Ek gaan nou my chill aansit vir more se vakansiedag, so keep it real.

Ek wil ook net dankie sê aan Charles wat eenkeer gemeenskap met die beer by die PTA Zoo gehad het om te kyk of daar nie dalk n Ewok vir my gaan uitkom nie...

Friday, May 22, 2009 ~ 1 Comment

n Aandjie uit

Deur die loop van die week het ek n uitnodiging gekry vir die anual gala aand wat aangebied word deur MHS en Middelburg Tegnies. Dit word gedoen om die local rugby derby tussen die 2 skole te promote. Die gas spreker vir die aand was Johan Ackerman, die Springbok / Sharks rugby speler.

Dit was n baie goeie praatjie gewees en ek dink dit het wonders gedoen vir die 2 betrokke spanne se spelers in opsigte van motiveering en goeie sportmanskap. Natuurlik het ons ook n bietjie gekuier en lekker geeet. Bern's het blykbaar bietjie lekkerder as meeste van ons gekuier, want hy moan al van vroeg af oor n seer kop! Wyn is nie speletjies nie! Ons was n tafel vol goeie vriende en natuurlik was meeste van hulle oud MHS leerlinge. Obviously was daar een tegnies ou aan ons tafel en hy het baie kak van almal af gekry.

Ek wou graag n foto van Johan Ackerman hier post, net om te wys wat se reus van n man hy is, maar ek het nie die guts gehad om hom te gaan vra nie. Hy is n huge ou en eintlik maak hy my bang! Ek sou nie graag teen hom wou rugby speel nie.






Thanks aan HJ en NICTRU ondernemings vir die invite, dit was awesome!