Friday, March 20, 2009 ~ 0 Comments

...

Ja jong, dis weer daai tyd. 4 maande terug all over again. Ek gaan nie weer bitch en moan oor alles nie, ek gaan dit self handle. (Ook nou baie verander) Ek wil net een ding nog sĂȘ;

Ek wil graag onverskoning vra aan elke girl wat ek nog ooit gedate het.

Ek is jammer dat ek julle nooit meer kon gee nie.
Ek is jammer dat ek nie my gevoelens gedeel het nie.
Ek is jammer dat ek nie meer moeite gedoen het nie.
Ek is jammer dat ek amper nooit ernstig kon wees nie.
Ek is jammer dat ek nie meer jaloers kon wees nie.
Ek is jammer vir die manier hoe ek altyd die einde hanteer.
Ek is jammer dat ek so baie games speel.
Ek is jammer dat ek so min bel of sms.
Ek is jammer dat dat ek nie n beter ou kon wees nie.
Ek is jammer.

En AvZ, ek is jammer dit moes uitdraai soos dit het. Nie jou skuld nie. En jy beteken meer vir my as wat jy dink…