Monday, March 23, 2009 ~ 0 Comments

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties se album het uiteindelik gedrop en dit is fokken awesome! Ek het die album nog net so 2 keer deur geluister en ek moet sĂȘ dit wat ek gehoor het is awesome! Ek gebruik nou wel die woord awesome 2 keer in n ry, maar dit is net om jou te laat besef hoe awesome dit is!

Members:
Hunter Kennedy
Pierre Greeff
Johnny de Ridder

Genre:
Electronic

Record Label:
Supra Familias

Daar is n paar guest appearances op die album. Mense soos Francois van Coke en Jack Parrow dra by, asook n paar ander.
Die Jack Parow song is n song waar hy kletsrym en vloek, volgens die cd sleeve, aweh!
Ek dink elke ou wat van goeie Afrikaanse musiek hou sal die album like. Dis n vars idee met n vars klank vir mense wat lus is vir iets anders.
Gaan kry die cd sommer nou. Ek dink tans gaan die cd net by Musica's landswyd verkoop word, en daarna behoort jy dit seker by meeste ander major record stores te kry.