Friday, March 27, 2009 ~ 0 Comments

Microsoft vs Apple

Microsoft se ad campaigns is so stupid soos hulle produkte. Apple se shit rock out with its cock out! Ek kan nie wag om te upgrade en n iPhone te kry nie! Anyway, check hulle stupid kak hier uit. Ek het nuus vir hulle. As jy sĂȘ jy is nie cool genoeg vir n Mac nie, dan is jy nie! Losers!

Anyway, doen hierdie post van my stupid Windows pc af, want die plek vir wie ek werk wil nie Mac's koop nie. Losers!