Wednesday, May 20, 2009 ~ 1 Comment

n Cool blog

As jy hou van Star Wars en Tech en what not, gaan check n bietjie hierdie blog uit.
http://altmar.blogspot.com/
Ek meen, n ou wat praat van homself as die missing Jedi kan nie verkeerd wees nie!

1 Response to "n Cool blog"

  1. gravatar
    DarthAltie May 21, 2009 at 10:51 AM Permalink

    Dankie Callie vir daai free advertensie!
    En ja ek is die missing link in die Star Wars universe...