Friday, June 19, 2009 ~ 0 Comments

Babalas

So die babalas monster se naels is alweer diep in my vleis in gebêre vandag. Weereens gedra ek myself soos n girl as dit kom by die hanteer van die babalas. Ek giggel vir geen rede, dan voel dit of ek verkool, dan voel ek sleg, dan wil ek huil en op die ou einde wil ek net lê met iemand wat my rug vryf.
Toe ek vanmore ontwaak kon ek nie mooi uit my oe uit sien nie. Ek dink iemand het hulle met gom of iets gesmeer terwyl ek geslaap het. Kom by die werk, bitch en moan, kots n bietjie en kom toe agter dat ek n pienk trui aanhet. WTF? Ek lyk soos n homo vandag. (Niks teen homo’s nie, julle klere is net weird!) Nou wil ek sommer weer kots.

Anyway, wat begin het as n rustige braai en krieket kyk by my sussie (By the way, die krieket het balls gesuck!) het toe later ontaard in n bietjie van n kuier sessie saam n ou vriend by Ball and All. (Omdat hulle my altyd wil moer by die plek gaan ek dit van nou af Drol and Drol noem. En dit werk ook mooi omdat daar 2 bouncers is wat twins is, rooi hare het (Ouens met rooi hare like my oor die algemeen fokol!) en like om mense kak te gee en weird aan te kyk.) Ek het die coolste fotos geneem wat n paar mense lelik sou laat skaam kry het vandag. Nou dat ek daarna kyk lyk al die fotos hond kak. Ek dink ek het gister aand al begin blind raak, want ek kon sweer hulle het mooi uitgekom.
Anyway, daar was n chick daar met n ass so tight en hot jy kan quarters van hom af hop. (Ek dink dis hoe die expression gaan) Ek het dit getry, maar dit was vyf rande, en ek het n paar rand verloor. Nie gedink ek is snaaks toe die een vyf rand in haar crack beland en ek haar vra waneer kom die sigarette nou uit nie. Lang storie kort, het langs n man wakker geword.

Ek is nou moeg, so ek gaan later hier aangaan. Of dalk nie, ek weet nie. Ek dink nie so nie…