Friday, August 7, 2009 ~ 2 Comments

Nike

Gepraat van Puma. Ek het gister vir my bra Ethan n nuwe paar Nike trainers gekry. Ek weet nie wat moet ek hom moet noem nie. Is my sussie se kind my klein nefie, nefie, amper boetie, nephew, niece, cousin of wat? Ek noem hom maar bra Ethan.
Anyway, ek dink dit lyk awesome. En ek is n groter fan van Nike as Puma as dit by trainers kom. Ek persoonlik dink dit is net beter gehalte en waarde vir geld. En hy dra nog net Nike vandat hy gebore is. Ok ek moet bieg, hy dra sulke Spiderman en Ben 10 sneakers ook, maar dit is wat hy like. Ek dink anyway Ben 10 is van die duiwel af. En dis net omdat daai sneakers gewoonlik sulke LED liggies in het!


2 Responses to "Nike"

  1. gravatar
    Anonymous August 7, 2009 at 9:42 AM Permalink

    Hey dude

    Hy's jou susterskind... Of nephew in engels.

  2. gravatar
    Callie August 7, 2009 at 11:41 AM Permalink

    Awesome! Susterskind klink nie cool nie, so ek gaan maar stick met nephew. Thanks!