Friday, August 7, 2009 ~ 1 Comment

Puma

Meeste van my vriende is mal oor die Puma brand, en met die cool kit wat hulle maak, hoe kan n mens nie van hulle hou nie? Hier is n paar pics van n Puma bike.
Ek vir een dink dit lyk fokken awesome! Ek meen, ek hou van Harley's, maar hierdie bike het net daai iets anders wat hom cool maak. Ek sal my driewiel inruil op een van hierdie masjiene!
Blykbaar gaan die bike nooit gemaak word nie, wat rerig jammer is.


The bike was designed by Karl Saunders during his final year at Coventry University. His creation won the Best CAD Model at the institution’s Degree Show in 2009. Saunders incorporated classic PUMA elements into his work such as the trademark stripe on the frame, tire treads that emulate a shoe’s sole pattern and grill cell shapes that come from PUMA’s Cell range.

1 Response to "Puma"

  1. gravatar
    DarthAltie August 23, 2009 at 5:46 PM Permalink

    Cool maar dit lyk vir my asof die outjie bietjie by "Confederate" se look gesteel het. Gaan check dit uit - http://www.confederate.com/wraith/

    Brad Pitt en Tom Cruise het altwee een, daar is ook 'n Hellcat en Fighter model.

    En jy kan die een actually koop. As jy natuurlik kak flieks maak en baie geld kry(ek praat van jou Tom Cruise)...