Monday, October 19, 2009 ~ 1 Comment

Rugby Update

Die naweek was dit die semi-finals van die Currie Cup. Die Vrystaat het die Sharks met een punt gewen, en die Bulle het obviously die WP gewen, al was dit ook nou maar net met n punt.

Die koerante was vol stories oor hoe goed almal gespeel het en die kant toe en daai kant toe. Maar daar is een ding wat almal vergeet het. Een ding wat my baie bly maak.

Daai kont Luke Watson is klaar met rugby in SA (vir eers) en is oppad Bath toe, waar sy rugby loopbaan hopenlik gaan vrek. Dit was die hoogtepunt van my rugby naweek, om hom te sien verloor in sy laaste wedstryd vir die WP. Dit was awesome!

Ek meen, kyk na die ou, n regte fokken wanker!

1 Response to "Rugby Update"

  1. gravatar
    Anel October 19, 2009 at 10:26 PM Permalink

    Haha ou puke watson haha