Showing posts with label blog. Show all posts

Thursday, July 30, 2009 ~ 0 Comments

Nuwe Layout

So ek het besluit om bietjie die blog se layout te verander. Ek probeer die ding hip and happening hou, soos ek. So laat waai met die criticism! Daar is n poll aan die regterkant, so gooi hom met n antwoord. Jy kan my maar vloek ook as jy wil, ek gee nie om nie. Dit is afterall n plekkie waar jy kan veilig voel.

Tuesday, December 9, 2008 ~ 0 Comments

Ribbon

En daai ribbon is terug! 1004! Ek word minder kak, as so iets ooit moontlik is!

Monday, December 8, 2008 ~ 0 Comments

Sorry

Ok, my bad. Daai ribbon is weg en ek weet nie hoe om hom terug te kry nie ! Ek weet f-all van java en flash en what not! So ek vra omverskoning. Maar die nommer is 1035, ek belowe!