Tuesday, August 19, 2008 ~ 1 Comment

Nooit ou!

So once in a while word mens net eenvoudig geblindside en dan weet jy nie mooi wat om daarvan te maak nie! Vandag was een van daai dae vir my, maar ek het presies geweet wat om te doen. Ek het my gat af gelag! Ek lees vandag toevallig hoe die nuwe Terminator: Salvation movie in May gaan begin, en dat ou Batman, Christian Bale, die hoofrol daarin gaan speel. Ek dog toe dat ek vir bra Luhan n mail drop en hom vertel, aangesien hy n groot Terminator fan is. Die volgende email conversation het plaas gevind, en ek quote:

Callie: Terminator: Salvation kom May 2009 uit. Christian Bale speel die rol van John Connor.

Luhan: dis Fokel ek kak al my longe uit van sondag oggend 3huur,en dit wil nie ophou nie,my hol is so sensiteif, jy sal nie glo nie. verskoon my...

Callie: 2 eetlepels worchesthire sous dude! So elke 3 ure. 2 keer se dose en jy is fine! Trust me! Wat het jy geeet? Of gedrink for that matter?

Luhan: sweet thanks vir die boere raad,my maat, nie mooi seker van wat ek geeet het nie,maar my maag was so bietjie seer saterdag,maar het meestal van tyd ingehou,vout ,saterdag aand leke pooitjie gechow, baie wiskeys bietjie spiced gold , en poten c's tot laat .daar na het my poephol begin blom. sal jou worchesthire sous remady traai,dankie

Ok ok, ek weet dit is nie eintlik iets wat n mens deel nie, maar dit is rerig vir my funny. En nie eers te praat van al taal foute wat daar gemaak is nie! Bra Luhan is maar net one of a kind! Respect!

O ja, volgende jaar lyk na n awesome movie jaar. Nuwe Terminator, Transformers 2: Rise of the fallen en n nuwe GI Joe movie! Almal movies wat ek definitief sal wil kyk!

1 Response to "Nooit ou!"

  1. gravatar
    Unknown August 19, 2008 at 12:03 PM Permalink

    Very good......