Monday, October 27, 2008 ~ 1 Comment

Leë blikke maak die meeste geraas!

Hier is n foto van Julias Malema se matriek rapport! Nou voel ek nie eers meer sleg as ek sê hy is n dom doos nie!


1 Response to "Leë blikke maak die meeste geraas!"

  1. gravatar
    Charles October 27, 2008 at 9:46 AM Permalink

    Hy het darem 7 vakke gehad...
    Ek wonder hoe was sy Afrikaanse opvoeding?