Friday, October 10, 2008 ~ 2 Comments

The Secret

Wie van julle mother fuckers het al The Secret op DVD uitgeneem? Lekker jou geld gemors ne? Dit is seker die grootste pot kak onder die son. Een van my housemates kom so paar aande terug met daai stuk kak by my huis aan. Ek het nog nooit van die kak gehoor nie, en ek dog toe yeah, movie tyd. Hulle start daai ding op en ek sê vir jou, ek is stom geslaan! Om te dink dit is so maklik! As jy iets wil hê, dink net hard daaraan en jy sal dit kry. Wat n klomp kak! Hier waar ek nou sit dink ek aan n lekker vet blowjob (Om die waarheid te sê, dink ek al seker vir 3 maande daaraan!) en wat kry ek? Fokol! Hierdie is nie eintlik n review nie, want ek het net 10 minute van my lewe op daai kak gemors. Hierdie is n waarskuwing! Moenie hierdie kak kyk nie, en moenie glo wat hulle vir jou sê nie! The Secret is dat hulle geld maak uit jou eenvoudigheid uit. Jy, wat hierdie kak uitneem en betaal daarvoor. En ek hoor daar is so boek ook. Gaan nie eers begin daaroor nie. En ek dink nogsteeds aan n lekker vet blowjob!

2 Responses to "The Secret"

  1. gravatar
    Unknown October 14, 2008 at 10:32 AM Permalink

    nice blog , maar jy kan darm 'n klomp k@k uitdink as jy die dag wil

  2. gravatar
    Callie October 15, 2008 at 2:47 PM Permalink

    Liewe leser, dankie, ek wardeer jou kompliment! Jy, my vriend, is n ou yster!