Monday, October 27, 2008 ~ 1 Comment

Springbokke

Ok, eerstens wil ek nie n fokken woord hoor oor dit wat die naweek gebeur het by ABSA stadion nie! Ek wil net sê, my hart bloei vir StefanTereblanch en Jean Deysel. Hoe de fok kan PDV sê mense word gekies vir hul vertonings in die Currie Cup, en dan kies hy iemand soos Earl Rose? So wat hy eintlik wil sê is jy het n beter kans om n Springbok te word deur kak te speel. Of dis hoe dit lyk! Mense soos Stefan en Jean het seker nie mooi verstaan nie, en toe gaan doen hulle goed in plaas van kak! Shame, Earl Rose, what a fucking joke! Ek hoop hulle plaas hom in n ongemaklikke posisie in n los skrum en sy nek snap of iets! Het hy nie laas nog vrouens gerape of gemoer of iets nie? O, jammer, nou verstaan ek. Met al die politiek in rugby maak die spelers soos ou JZ en sy travante! So rape en vrouens moer is niks nuut nie. Dit verbeter egter jou kanse! (Eks nie heeltemal seker of dit rape of vrouens moer was nie, maar daar was iets in die Huisgenoot!) Sorry Jean en Stefan! En dit kom uit die mond van n Blou Bul ondersteuner uit. SA Rugby het julle lekker genaai! En Earl Rose, jy is kak. Nee, nie kak nie, SUPER KAK!!!

1 Response to "Springbokke"

  1. gravatar
    Unknown October 27, 2008 at 4:17 PM Permalink

    Goed gese' kalla.

    Onthou net jy mpet R100 vir die SPCA gee !!!