Rugby
Nog net een vinnige ding. Ek is nie die grootste rugby kenner nie, maar ek dink wat ek agter gekom het is quite obvious. Ek hoor nou hoe Mr Trevor Manual ook opkom vir Mr Pieter De Villiers. What the fuck? Is die hele fokken land blind en stupid? Die fokker het nou wel n reeks teen die Lions gewen, maar dit maak nie n moer saak nie. Daar is n saying wat sê "al dra n aap n goue ring" (en ek is seker almal is familiar met die term) en is toevallig ook van toepassing op die situasie. Hy moet eintlik net verander word na "al dra n aap n fluitjie om sy nek en daar staan coach op sy baadjie, bly hy nogsteeds n dom p**s!" Ek meen, almal het al gehoor van die kak wat by die ou se mond uitkom!
Hy is eenvoudig maar net besig om alles wat Jake White jare lank aan gebou het te vat en homself daarop te probeer roem. Hy het nog niks in rugby gedoen nie, wel nie vir die Springbokke nie. Hy het n span gekry wat gewoond is aan wen, en wat in staat is om te wen, met die beste spelers wat ons land het en net sy naam bygesit as coach. Ek sou die fokken coach kon wees en die bokke sou nogsteeds gewen het! Ok wag, hy het nie al die beste spelers gekry nie. Ek meen, die ou dink Earl Rose het die X-factor! WTF? Iets is somewhere seriously fout...






