Monday, November 17, 2008 ~ 0 Comments

Het jy geweet

Op my wegbreek naweek het ek die vooreg gehad om bietjie saam Mr W n paar ure in die kar te spandeer. So het ek n paar nuwe rympies geleer. Nie eintlik rympies nie, maar dit was vir my snaaks. Dalk omdat ek n bietjie onder die prop was! Blykbaar leer n mens hierdie goed op skool. Moet sĂȘ ek kan nie onthou nie! Anyway, check it out.

1. Driesie van die binne land:

Driesie van die binneland, gaan Maartmaand na die strand
o die soete heurlikheid,
o, watse wonderlike tyd!!
Driesie was daar geen maand gewees
of Driesie had geen water vrees.
OH, OH, OH Driesie.


2. Daar sit 'n uil:

Daar sit 'n uil (Dit moet hard gesing word.)
kyk waar hy skuil
waar vlieg hy heen
hy weet alleen.
Daar kom 'n muis (Saggies nou)
hoor die gedruis
Uil maak hom bang (Met 'n bang!!)
en muis is gevang!!

3. Volkswagen:

Volkswagen, Volkswagen running up and down
Happy in the country, light on petrol too
You can have a Volkswagen It's the car for, YOU!!

4. Die ruiter van Skimmelperd pan:

By 'n draai in die mond van die kloof
het 'n bom, in die oorlog, 'n man, soos 'n swaardslag onthoof.
Ruisagtig die hare op sy lyf, die skroef, soos 'n klem op die lyf....

Later