Monday, November 3, 2008 ~ 0 Comments

Random

Ok, ek is op n kak plek in my lewe en ek weet nie mooi wat se kant toe nie! Ek dink my situasie kan both ways swing, so ek hoop maar vir die beste! But watch this space. As dinge nie werk soos ek wil he dit moet werk nie, gaan jy definitief iets hier leer wat jy nie geweet het nie! En as jy whatever ek sĂȘ klaar geweet het, moenie worry nie, want jy gaan definitief n hele klomp nuwe vloekwoorde leer!

Peace out

PS: Ek gaan more darem n paar rand maak uit die US election uit, so dit is seker maar my silwer lining. Go Obama, you good thing!