Friday, December 19, 2008 ~ 0 Comments

Jamie Oliver se moer!

Sukkel jy om te slaap? Moenie jouself verder bekommer daaroor nie, ek het die resep vir n maklikke uitpaas!

Wat jy gaan nodig hê:

9 vriende en vriendinne
2 babas
6 Red Squares
6 Millers
n Paar brandewyne wat soos jou gat gegooi is
n Titseltjie rooiwyn
4 Pizzas
n Knippie Creedance Clearwater Revival
n Fucked up DSTV remote
n Bietjie Jack Daniels (Nie te veel nie, anders gaan jy wit word!)

Metode:

Meng al die bogenoemde ingredients saam in n huis. Gee die drank n rukkie om in te soak. Dis belangrik om die drank eerste te drink, voor jy eet, want anders gaan dit nie die desired effect hê nie. Jy gaan dan meer drank nodig hê! Na die drank lekker begin werk het, skop jy dinge af met n paaar grappies en lekker kak praat. Dan vang jy n paar slices, spot met die mossel en gee hom vir die hondjie! Dit gaan so aan vir n paar ure, kom ons sê tot middernag. As jy agter kom jy begin nou lekker kak praat, en baie van wat jy sê maak nie eintlik meer sense nie, of jy kan geen positiewe insetsel in enige gesprek lewer nie, dan weet jy jy is nou reg. Jy is nou lekker gebak! Klim in jou kar, eet jou chappie, en ry huis toe. Moenie jaag nie, want die koerant sê die spietkops in die Burg is n klomp poese, en hulle sal jou toesluit, sonder dat hulle eers jou R50 bribe oorweeg! Klim op jou bed, maak jou oe toe en wham, daar paas jy uit! Niks van sukkel om te slaap nie. Jy gaan nie eers 2 keer omrol nie.