Wednesday, December 10, 2008 ~ 0 Comments

SA Rocks

Vir almal wat dink dit is nie lekker om in Suid Afrika te bly nie (Of om n Suid Afrikaner te wees for that matter), gaan kyk bietjie hier. Ek weet, ek weet. Maar ek het gesĂȘ ek wil van nou af meer positief wees!

www.sarocks.co.za