Wednesday, December 24, 2008 ~ 0 Comments

Spaar jou sente!

Fok Vodacom, CellC en MTN. Hulle sit lekker en tande sluip vir al die mooi sms'sies wat jy gaan stuur op die 25ste en 31ste! Hulle gaan nie n sent uit my uit maak nie! So asseblief, moet nie sleg voel as jy nie van my hoor nie.

"Vodacom registered 51 million SMS during the Christmas period in 2003, compared with 39 million SMS in the previous festive season..." - Ou stats, weet nie eers wat hulle gedoen het in 2007 nie. En dan wil hulle my nogsteeds raak ry met n bybetaling op n iPhone!

Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar! (En dit het my nie n sent gekos nie!)