Thursday, December 11, 2008 ~ 0 Comments

Sterkte Willem

Ek is nogal hartseer vandag. Willem, my skilpad, het besluit om sy lappe te pak en te sleep.
Sterkte Willem, ek gaan jou mis! Mag jy veilig reis en ek hoop nie enige groot predators val jou aan nie! En onthou om links, regs en dan weer links te kyk voor jy oor die straat loop.