Friday, April 3, 2009 ~ 0 Comments

Madona eintlik net dona!

Ha ha hah ha ha ahhah hahha hahhhaaaaa
Madona het gedink sy gaan n paar kindertjies bymekaar maak. Toe nie! Foken Brangelina wannabe!

Ek is bly, want sy trek doos lelike klere aan in haar music videos! Even haar man het haar gelos oor daai spandex gym kak wat sy altyd dra! Hulle kan sĂȘ wat hulle wil, ek weet dis die ware rede! En om nie eers te praat van daai kabalah kak nie! Dis jammer hulle kon nie n rooi toutjie om hulle nekke dra nie! Sal like om hulle so bietjie te wurg!