Thursday, April 2, 2009 ~ 0 Comments

n Paar random brokkies!

Press Barack Obama het vir die Queen Of England n iPod gegee. Het julle mos gesê Apple se produkte is awesome - fit for a queen

Ek het n nuwe domestic worker gekry, my ou een se dogter. Haar naam is Gugu. Ek het haar nog nie gesien nie, maar ek like haar. Baie goeie werk gedoen vir haar eerste dag. Ek hoop net sy hou so aan!

Onthou om die krieket te kyk, want dit gaan awesome wees. Ek het julle mos gesê oor daai T20 bedryf. Dit was befok. As jy die datums en tye en what not wil hê, click hier. En kry vir jou regte DSTV met Supersport! (Hint hint Charles)

My sussie het gister n nuwe bladjie oorgeslaan. Good riddance of bad rubbish! Eks bly vir haar.

Die COPE manne hardloop almal weer terug na die ANC toe - losers!

Ek hoor ook Jacobs Koffie is op special by Checkers...