Tuesday, August 18, 2009 ~ 2 Comments

Ek like nuwe goeters! Ek like dit kwaai!

So ek het eintlik al n verrasing vir Vrydag belowe, maar Vodacom het my sleg in die kak gedrop! So TARRA TARRA! Hier is my splinternuwe iPhone 3GS! Ek kan nie in woorde beskryf hoe lank sien ek al uit na die foon nie nie! Ek dink eenvoudig net die ding is awesome!

O ja, ek het my tv kas toe ook aan mekaar gesit. Ek het egter agter gekom dat ek op n stadium n roof op my knieg gekry het van al die rond tos op die grond. Maar hulle sĂȘ mos no pain, no tv kas!

2 Responses to "Ek like nuwe goeters! Ek like dit kwaai!"

  1. gravatar
    Anel August 18, 2009 at 3:25 PM Permalink

    Oe lekker speel met daai iPhone!! Awesome gadget!!!! Anel

  2. gravatar
    DarthAltie August 23, 2009 at 12:24 PM Permalink

    Ek weet! Ek kan nie wag nie, kry myne volgende maand! Dit gaan awesomeness wees!!!! Apple se gadgets is die beste. Post bietjie mini review.