Monday, October 19, 2009 ~ 1 Comment

iPhone VS Motorola

Motorola is set to launch a super slim Android smartphone called the Droid on Verizon Wireless and has even got an advert that squarely parodies Apple's series of television ads, calling its arch rival, the iDon't.

Ok, iDon't klink dalk na n skerp idee, maar dit is nie! Ek en Lynetia gooi al i's voor woorde vir seker die laaste jaar. So hier is een vir Motorola. iDiot.

Ek dink Motorola is super tos, en dit is nie net omdat ek n iPhone het nie. OK, dalk is dit, maar met goeie rede. Dit is die beste all in one tool wat ek het. Al wat naby kom is my PS3, en dit is meer vir entertainment. Die iPhone is business en entertainment in een cool, slick looking, ass kicking device. Ek meen, tot Charles gaan vir hom een kry, en almal weet hoe vol kak is hy as dit by sulke goeters kom!
En FYI, die naam Droid gaan under license van Lucasfilm gebruik word. Kan hulle nie eers hulle eie name uitdink nie. Hier is n paar opsies, net in case hulle nog iets nuuts in die pyplyn het.

  • Drol
  • Kak
  • Motofucka
  • Corky
Ek dink Corky is n goeie een, maar ek dink dit gaan verwarring veroorsaak tussen die 100 Corky's wat by hulle werk.

1 Response to "iPhone VS Motorola"

  1. gravatar
    DarthAltie December 3, 2009 at 4:39 PM Permalink

    Motorola bastards...ek hoop Lucas vat al hulle geld. Snaaks hoe die Razr to laas jaar BFI (Before iPhone) nog die beste verkoper was...wtf. Stupid yanks! Ek stem die iPhone is die beste shit ooit!