Ai, daai sussie!
Dis einde van die jaar en more gaan ons n afsluiting vir al die werknemers hou, om dankie te sê vir die jaar se harde werk. My suster het dit goed gedink dat daar n paar pryse uitgedeel word en dit op haarself geneem om sertifikate vir die geleentheid te maak.
Toe ek so deur hulle kyk, sien ek dat sy n sertifikaat vir een persoon gemaak het wat sê:
Fucknut of the year.
Ek sweer, die kind se kop is nie lekker nie...
Dalk wil sy daai prys vir jou gee!!!
Sy is dalk net eerlik LOL!