Luke the puke..
Ek neem aan almal het nou al van die hele Luke Watson debakel gelees (dis in al die koerante en ek is seker dit sou op die 8 uur nuus ook genoem gewees het), so ek gaan nie veel uitbrei daaroor nie. Ek dink die foto sĂȘ alles! (Kom die nuus ooit nog 8 uur op?)
Dalk kan jy vir hom 'n boks van daardie "pk's" stuur met time freight...